Abstract

Abundant love and conflict management: Basis-theoretical perspectives from Philippians The management of conflict in the process of building the Lord’s church remains an issue in need of basis-theoretical guidelines based upon Scripture. The rhetorical analyses of Philippians during the past decade have brought about a better understanding of the structure and theme of the letter, but have failed to point out the performative effect of the paradigm “behind” the compilation of the letter. This paradigm (here referred to as “the abundant love of Christ”) is not only mentioned in the letter itself, but the method of discourse analysis used in this article also reveals the impact of this love illustrated by the way that Pauls deals with various kinds of conflict. A more detailed analysis of the introduction of the letter (1:3- 11, esp. v. 9-11) clearly underscores the existence and importance of Christ’s love in Paul’s writings and for the Philippians. Although the members of the Philippian congregation were partners in the furthering of the gospel, they missed Paul’s mindset of love to a great extent. Through excellent rhetorical techniques this letter inspires the reader of today to use Paul’s mindset in contemporary conflict management. The existence of such a mindset can be evaluated by means of empirical questions for the purposes of practical theology.

Highlights

  • Konflikbestuur in die opbou van die kerk van die Here noodsaak basisteoretiese riglyne wat op die Skrif gegrond is

  • Die paradigma waarna in hierdie artikel verwys word as die “oorvloedige liefde van Christus”, word nie net eksplisiet in die brief genoem nie, maar die analise wat in hierdie artikel gebruik word, openbaar die impak van die liefde soos dit aangedui word in die wyse waarop Paulus die verskillende soorte konflik in die gemeente hanteer. ’n Meer gedetailleerde analise van die inleiding van die brief (1:3-11) wys op oortuigende wyse die bestaan en belang van Christus se liefde vir die Filippense aan

  • Die sentrale vraag wat in hierdie artikel aan die orde kom is: In hoeverre is die impak van die liefde van Jesus ook onontbeerlik vir die hantering van konflik in die moderne gemeentebouproses?

Read more

Summary

Inleiding en metode

Die afgelope dekade se wetenskaplike besinning oor die struktuur en tema van Filippense kan baie bydra tot die beter verstaan van die brief, maar dit alleen is onvoldoende vir insig in die bedoeling van die skrywer. In hierdie artikel word na hierdie paradigma verwys as die oorvloedige liefde van Jesus. Die ondersoek in hierdie artikel fokus op die impak van Jesus se oorvloedige liefde op Paulus se gesindheid en optrede in ’n konfliksituasie. Die sentrale vraag wat in hierdie artikel aan die orde kom is: In hoeverre is die impak van die liefde van Jesus ook onontbeerlik vir die hantering van konflik in die moderne gemeentebouproses?. Sal eerstens aandag gegee word aan die struktuur en sentrale boodskap van Filippense. Vir die ondersoek na die struktuur en sentrale boodskap, sal onder andere van die retories-kritiese metode gebruik gemaak word. Hierdie gesindheid is nie slegs “agter” die tema verskuil nie, maar word ook in die teks self aangekondig en beïnvloed die res van die brief. Daarom fokus hierdie artikel veral op die verstaan en uitwerking van Filippense 1:3-11 (veral vers 9-11), omdat hierdie verse regstreeks die liefdesgesindheid van die skrywer as vertrekpunt van die brief neem

Inleidend: uiteenlopende verklaringsmetodes
Pretorius se bespreking van Wick
O’Brien
Peterlin
Beredenering van navorsing en terrein vir verdere ondersoek
Inleidend
Herhaling van die “dink-en-bid”-begrippe en die uitbreidings op koinwniva
Intimiteit word versterk deur inklusiwiteit
Reeds innige gemeenskap in vers 3-4
Gemeenskap in vers 6-8 Hier word volstaan met enkele opmerkings oor vers 6-8
Samevatting: vers 3-8
Sintaksis van 1:9-11
Dokimavzw en diafevrw
Opsomming en interpretasie van semantiese pare
Samevatting van 1:9-11 in samehang met 1:3-8
Konflik binne en buite die gemeente
Verband tussen die hantering van die konflik en die gebed in 1:9-11
Die konflik tussen Paulus en mense in die gemeente
Paulus se reaksie teenoor sy persoonlike teenstanders en die gebed in 1:9-11
Konflikhantering in die res van die brief
Die impak van Jesus se liefde as sleutel vir die konflikhantering
In hoe ’n mate word die impak van Jesus se liefde gesoek?
Samevattende opmerkings
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.