Abstract

On paradigms and progression in theology An important book. Paradigms and progress in theology, appeared in 1988. It contains contributions by some well-known South African scholars on paradigms and progress in theology. This book also reflects some important trends in South African theology. To illustrate this point the "paradigms" and "progress" in the study of the New Testament have been investigated. One of the main problems of South African Biblical scholarship concerns the historical understanding of the Bible. It has been approached from many angles and many answers have been proffered. The article concludes with a few guidelines for further theological discussion.

Highlights

  • This book reflects some important trends in South African theology

  • The article concludes with a few guidelines for further theological discussioru

  • Nege-en-twintig geleerdes het deelgeneem, en hulle bydraes is in hierdie werk saamgebundel

Read more

Summary

A Algemene opmerkings

Paradigms is die resultaat van ’n teologiese kongres wat deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) aangebied is. Deur middel van Paradigms verkry die leser ’n blik op die Suid-Afrikaanse teoiogiese toneel en die geweldige progressie (in die sin van "vordering") wat veral die afgelope twee dekades plaasgevind het. Moet die bydraes van Nuwe-Testamentici in Paradigms as deel van ’n belangrike beweging gesien word. Lets het daar plaasgevind wat bepalend vir die gang van die Nuwe-Testamentiese wetenskap in Suid-Afrika was. Dit is boeiend interessant om die ontwikkelinge vanaf daardie dag in Maart 1971 tot by die vorming van ’n "normale" Nuwe-Testamentiese "weten­ skap" na te gaan: ’n groepie Nuwe Testamentici het deur middel van kampe, kleiner vergaderings, asook die gewone byeenkomste van die Nuwe-Testamentiese werkgemeenskap, hierdie metode konsekwent en intensief deurdink en verinnerlik; later is dit met groot akkuraatheid toegepas en aan hulle studente oorgedra. In die hele proses het V orster en ook Louw ’n baie belangrike rol vervul deur die metode dikwels te verduidelik en op die voorpunt van ontwikkelinge in die vakgebied te bly

C Paradigmas en progressie
B C Lategan: akkommodering van die diakroniese
A G van Aarde: toleransie van die diakroniese
D Riglyne vir ’n toekomsgesprek

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.