Abstract

On the methodology of a holistic history of ancient Israel In this article certain issues relating to the concept ‘holistic historiography’ are clarified. Thereafter follows a reflection on methodology that would be appropriate for holistic historiography, involving the critical use of biblical and extra-biblical sources, Syro-Palestinian archaeology, historical geography, sociology, psychology and secondary literature.

Highlights

  • Dit is dus doenlik om weer eens te beklemtoon dat indien die historikus van hierdie bronne gebruik maak om die geskiedenis van Israel te bestudeer, hy elke geskrif ad hoc, op meriete en krities moet beoordeel ten einde vas te stel of dit sy spesifieke doel dien al dan nie

  • Holistiese historiografie baat dus grootliks by die insigte van die sogenaamde ‘New Archaeology’ wat geinteresseerd is in die sosio-kulturele geskiedenis van Palestina en nie in die eerste plek daarop uit is om die historiese korrektheid van sekere belangrike politieke gebeurtenisse te bewys nie

  • Alhoewel holistiese geskiedskiywing meer is as bloot samelewingsgeskiedenis, is dit veral vanweë die sosio-kulturele dimensie van die geskiedenis dat die gebruik van sosiologiese insigte en modelle minstens net so relevant is.H

Read more

Summary

DIE GEBRUIK VAN PRIMêE BRONNE

3.1 Die Bybelse geskrifte Die Bybel (die Protestantse en Joodse historikus moet die apokriewe boeke hierby insluit) bly myns insiens steeds die belangrikste bron van inligting vir die geskiedskrywing van Oud-Israel, aangesien dit self van die oudste geskiedskrywing van Israel bevat (Noth 1960:42-44; Herrmann 1980:54-59; Donner 1984:22-27; Miller & Hayes 1986:58-79; Deist 1987:5-17). Holistiese geskiedskrywing bring egter juis meer dimensies in spel: die feit dat die Bybel juis literatuur is wat godsdienstig-ideologiese opvattings weerspieël, is vandag nie meer ’n struikelblok vir geskiedskrywing nie, maar juis ’n uitdrukking daarvan. As produkte van die geskiedenis kom hulle egter nie slegs tereg by die literêre aspek van die geskiedenis nie, maar hulle bevat ook belangrike historiese inligting wat op ’n kritiese wyse deur die historikus verdiskonteer kan word. As gevolg van sodanige godsdienstig-ideologiese oogmerke kan belangrike historiese inligting eenvoudig weggelaat word (die Deuteronomis berig bv slegs in agt versies oor die belangrike regeringstyd van Omri* - vgl 1 Kon 16:1528), terwyl sekere inligting weer oorbeklemtoon kan word omdat dit inpas by die skrywer se religieuse perspektief (bv die uitvoerige berigte oor die optrede van Elia en Elisa in 1 Kon 1 7 - 2 Kon 9). Laasgenoemde moet daarom krities ontsluit word wanneer daar uit godsdienstige perspek­ tief oor politieke aangeleenthede berig word

E S d u ffler
DIE GEBRUIK VAN ARGEOLOGIESE GEGEWENS
D IEG EB R U IK V A N G EO G R A FIESEG EG EW EN S
E S ch eíP er
DIE GEBRUIK VAN PSIGOLOGIESE INSIGTE
In sy boek Die noodlottige band
Findings
E S d u ffle r
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.