Abstract
Development of an Afrikaans wordnet: methodology and integration The Afrikaans wordnet is a lexical-conceptual network in the form of an electronic lexical database, developed at the North- West University. In this article, a methodology for a semi-automatic construction of the entries – so-called synonym sets – is investigated. Firstly, a background is given on the nature of a wordnet, as well as “WordNet”, on which it is based. Other wordnets, as well as applications of wordnets, are also discussed here. Next, the macrostructure of a wordnet in terms of its integration and compatibility with other wordnets is investigated, after which the proposed methodology is presented with a discussion of the results. Finally, a projection is made to the integration of the Afrikaans wordnet with other resources, which include “WordNet” and an Afrikaans lexical database, called ALEXANDER.
Highlights
Die Afrikaanse woordnet is ’n leksikaal-konseptuele netwerk in die vorm van ’n elektroniese leksikale databasis wat aan die Noordwes-Universiteit ontwikkel is
Hierdie artikel is gebaseer op ’n deel van die databasis wat voorlopig afgehandel is en wat bestaan uit 5 041 inskrywings
Die oogmerke van die projek sluit ’n nog groter dekking oor die verskillende tale heen in as met EuroWordNet; maksimale oorvleueling en verenigbaarheid met die reeds bestaande woordnette in EuroWordNet en die ontwikkeling van toepassings in die gebied van woordbetekenisvereenduidiging; die intelligente indeksering van dokumente en intertalige inligtingsontsluiting (Tufiş et al, 2004:11, 13-14)
Summary
Die Afrikaanse woordnet is ’n leksikale databasis, befonds deur die Departement van Wetenskap en Tegnologie en ontwikkel aan die Noordwes-Universiteit. Hierdie artikel is gebaseer op ’n deel van die databasis wat voorlopig afgehandel is en wat bestaan uit 5 041 inskrywings. In hierdie artikel word ’n metodologie vir ’n semi-outomatiese konstruksie van die inskrywings, sogenaamde sinoniemstelle, bekyk waarna ’n vooruitskouing volg op die integrasie van die Afrikaanse woordnet met ander bronne. In die volgende afdeling word eers besin oor wat ’n woordnet is, met verwysing na WordNet waarop dit gebaseer is, ander woordnette en enkele toepassings. Die prototipe is WordNet (Fellbaum, 1998), wat in die vroeë negentigerjare aan die Princeton universiteit (VSA) as ’n psigolinguistiese model van die mentale leksikon ontwikkel is. Tydens die skryf van hierdie artikel bevat die nuutste weergawe van WordNet, WordNet 3.0, reeds 117 659 inskrywings
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.