Abstract

New wine in old wineskins? How the moral basis of sustainable development shifted This article traces the shift in the moral arguments in the sustainable development discourse, which occurred between 1972 and 2002. In the early 1970s ecological considerations were dominant and the zero-growth option had strong support. By the end of the 1980s the influential report of the Brundtland Commission recommended that the balance between the ecological, economic and social aspects of sustainable development ought to be maintained. From the 1990s there was a shift to poverty alleviation as the main focus of the sustainable development discourse. Representatives of the developing countries started making valuable contributions to the evolution of the concept of sustainable development and succeeded in merging the sustainable development discourse into the wider North-South debates. A decrease in wealth rather than a decrease in poverty would be the correct approach to the achievement of sustainable development. However, such a radical change of course would only be possible once considerable progress has been made towards redressing the imbalances in the current global dispensation.

Highlights

  • In hierdie artikel word aangetoon dat ’n duidelike verskuiwing tussen 1972 en 2002 in die morele argumente rondom die diskoers van volhoubare ontwikkeling plaasgevind het

  • ’n radikale verandering in benadering sal egter nie moontlik wees voordat daar nie baie ver gevorder is in die uitskakeling van die ongelykhede in die huidige globale bedeling nie

  • Tussen 1800 en 1970 het die langste en mees ongeëwenaarde periode van ekonomiese groei in die wêreldgeskiedenis plaasgevind, met die hoogste groeikoers in die tydperk ná die Tweede Wêreldoorlog

Read more

Summary

Inleiding

Morele oorwegings het sterk gefigureer in die opkoms van die konsep van volhoubare ontwikkeling sedert die sewentigerjare. Daar was dus sowel ’n ekologiese as ’n sosio-ekonomiese komponent in die morele diskoerse rondom volhoubare ontwikkeling. In hierdie artikel is die redenasie dat die ekologiese morele argument in die 30 jaar tussen 1972 en 2002 relatief tot die sosio-ekonomiese morele argument ter regverdiging van volhoubare ontwikkeling verswak het. Daar word ook aangevoer dat dit ’n oorvereenvoudiging sou wees om te beweer dat die morele regverdiging van die noodsaak van volhoubare ontwikkeling van ’n. Daar was ’n komplekse interaksie van baie oorwegings in die morele diskoers rondom volhoubare ontwikkeling. Seminale tekste en uitsprake tydens die verskillende fases van die evolusie van die konsep volhoubare ontwikkeling word ontleed om klemverskuiwings aan te dui

Die idee van vooruitgang
Opkoms van die konsep van volhoubaarheid
Verwagtings van onbeperkte ekonomiese groei
Ontwikkelingsteorieë
Vooruitgang as ’n mite ontmasker
Bewuswording van die ekologiese krisis
Ontstaan van die term volhoubare ontwikkeling
Erkenning van die beperkings op groei
Debat oor die Christendom en die ekologiese krisis
Die eerste internasionale omgewingskonferensie
Die ontwikkelende wêreld skepties oor volhoubare ontwikkeling
Rol van die Brundtlandkommissie
Armoedeverligting begin sterk figureer
Die Rio Aardeberaad
Morele klemverskuiwing: van geen groei na armoedeverligting
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.