Abstract

Afrikaners and their churches were accused of lovelessness during the apartheid years. The time has come for us not only to reflect on the commandments to love, but also to obey these commandments in our lives. The essence of neighbourly love is therefore highlighted in this article and Afrikaners are called upon to practise this love in Africa and South Africa where we live - no matter how difficult it may be.

Highlights

  • Gedurende die apartheidsjare is die Afrikaner van baie dinge beskuldig

  • Dit word met ander woorde nie betwyfel dat die gedagte van ’n dubbele liefdesgebod na Jesus self teruggaan nie (Wischmeyer, 1991:142)

  • Uit die gelykenis van die barmhartige Samaritaan blyk dit dat die gebod van naasteiiefde vir Jesus universele geldigheid gehad het

Read more

Summary

Inleiding

Gedurende die apartheidsjare is die Afrikaner van baie dinge beskuldig. Die beskuldiging wat my die seerste gemaak het, is dié van liefdeloosheid. Die tyd het aangebreek dat ons as kerk(e), aan die begin van ’n nuwe era, radikaal oor geloof en lewe moet herbesin. Waar ons in die veriede van skandalige liefdeloosheid beskuldig is, sal ons moet sorg dat so ’n beskuldiging nie weer herhaal sal kan word nie. Hy het hierdie liefde verafsku aangesien hy daarin die ideaal van die swakkes en sukkelendes sien om ander mense na hulle vlak van lewe af te trek. Dit is die keuse wat in die lewe gemaak moet word, en ’n Christen kan net kies om lief te hê. Christene behoort te weet dat dit nie eers ’n keuse is wat gemaak moet word nie. Vir die ander Bybelskrywers, soos Johannes (die hele 1 Johannes-brief), is die liefde ook die kem van die Christelike etiek, Alhoewel naastehefde nie die ontdekking van die Christendom is nie, is dit we! Indien ons dit nie kan o f wil doen nie, sal ons nie op ware kerkwees aanspraak kan maak nie

Die dubbele liefdesgebod
My naaste liefhê soos myself
Wie is my naaste?
Die universele geldigheid van die liefde
Maar wat van Johannes se broederliefde?
Die wese van Christelike naasteliefde
Om in Afrika lief te hê
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.