Abstract

The issue addressed in this article is that of population explosion as seen in the light of Reformed theological ethics. God blessed Adam and Eve and commanded them to be fruitful, to increase in number and to fill the earth. Since then the world population has multiplied and increased to 5.5 billion in 1994. During the last 25 years only the population has increased by 2 billion. The result is that several countries have become over-populated a situation which caused several negative results like insufficient food supply and starvation. In South Africa over­ population can also create a situation which might be difficult and even impossible to handle. These problem areas lead to the conclusion that God's command in the beginning regarding the multiplication of human beings has now been fulfilled and that drastic steps have to be taken to prevent the earth from becoming over-populated. Such steps have to be reconcilable with Scripture, and should not have the nature of the preventative steps applied in China, for example.

Highlights

  • An theological ethical perspective on population explosion and family planning The issue addressed in this article is that o f popiilalion explosion as seen in the light o f Reformed theological ethics

  • Volgens Harmse (1996:1) kan genoemde verwarming ook tot die volgende aanleiding gee: meer vioede in Europa soos onlangs in Nederland, warmer winters aan die ooskus van die VSA, hittegolwe in die sentrale dele van die VSA en minder reen in die deel van die aarde waarin Suid-Afrika gelee is

  • Volgens die jongste beskikbare statistiek van die Sentrale Statistiekdiens (1995:5) sien die bevolkingsgroei in Suid-Afrika - aangedui in duisende - soos volg daar uit: Bevolkingsgroei in Suid-Afrika

Read more

Summary

Inleiding

Hieruit is dit duidelik dat die verwekking en geboorte van kinders in die huwelik ’n seen en 'n roeping is (Douma, 1993:145). Dit is ’n seen dat God aan mense die vermoë gegee het om nuwe mense in die wêreld te bring wat aan hulle lewensvolheid en lewensvreugde kan gee (Ps. 127:4). Dit is ’n roeping wat God op op die mens gelê het om gewillige instrumente in sy hand te wees en te sorg dat die menslike geslag bly voortbestaan en dat sy aarde met mense gevul word. In die lig daarvan kan gevra word o f die aarde met sy huidige 5‘/2 miljard mense nie reeds oorvol is nie?. Uiteindelik sal ’n Christelike beoordeling van die probleem aangedui word met enkele riglyne vir die praktyk

Enkele terme
Die wêreldbevolking
Bevolkingsaanwas
Verwagte gevolge
Gevolgtrekkíng
Moontlike bantering van die probleem
Die fatalistiese houding
Streng geboortebeperking
Christelike bantering
Riglyne vir die praktyk
Samevatting

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.