Abstract

A theological ethical judgment of affirmative action In the period directly before and after 1994 much consideration was given to the position of the South African labour market. It was clear that some form of affirmative action had to be instituted. In this article different ways in which affirmative action has been applied since 1994 are studied, as well as the effects thereof. Affirmative action has made it possible for many workers to occupy positions that they otherwise would not have received. Other workers have been negatively affected by affirmative action. How should this be judged? In this article a number of Biblical principles regarding labour are posed. The current application of affirmative action is judged against these principles.

Highlights

  • Baie besinning oor die stand van die Suid-Afrikaanse arbeidsmark het in die tydperk direk voor en na 1994 plaasgevind

  • Regstellende aksie handel oor pogings om werknemers in Suid-Afrika breedweg verteenwoordigend van die land se bevolking te maak

  • Die doel van die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging (South Africa, 2003) is om onder andere swart mense in die land se ekonomie te laat deel, ’n omvattende verandering in die rassesamestelling van eienaarskap en bestuurstrukture te bewerk en ook ’n verandering in die rassesamestelling van geskoolde werkers in bestaande besighede te bewerk

Read more

Summary

Inleiding

Vanaf 1994 speel regstellende aksie ’n belangrike rol in die SuidAfrikaanse arbeidsmark. Regstellende aksie handel oor pogings om werknemers in Suid-Afrika breedweg verteenwoordigend van die land se bevolking te maak. Besinning oor die noodsaak vir regstellende aksie het die toepassing daarvan voorafgegaan Uit die besinning was dit duidelik dat regstellende aksie op een of ander manier móés plaasvind. In hierdie artikel word ondersoek ingestel na die toepassing van regstellende aksie en wat die uitwerking daarvan is. In hierdie artikel word gekonsentreer op die toepassing van regstellende aksie met betrekking tot swart- en vroulike werknemers. Die uitwerking van regstellende aksie op gestremdes word nie ondersoek nie, omdat minder as 1% van die werknemers in Suid-Afrika uit hierdie groep kom, en regstellende aksie tot dusver nog weinig invloed op hierdie groep gehad het (Mdladlana, 2003:15)

Agtergrond
Regstellende aksie teologies noodsaaklik
Toepassing van regstellende aksie
Faktore wat regstellende aksie belemmer
Uitwerking van regstellende aksie
Werk as deel van menswees
Arbeid en geslag
Arbeidsontplooiing
Onderhoudsperspektief
Die reg op vergoeding vir arbeid
Sondeval
Die “reeds” en “nog nie” van Christus se verlossingswerk
Die noodsaak van regstellende aksie
Regstellende aksie en vroue
Regstellende aksie en vaardighede
Regstellende aksie en die privaatsektor
Die einde van regstellende aksie
Regstellende aksie en die gebrokenheid van die arbeidswêreld
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.