Abstract

A theological-ethical judgement of illegal immigration The immigration of people is a growing global phenomenon. People immigrate to South Africa mainly for economic purposes. Not all immigrants are,however, legally in the country. It is not certain how many illegal immigrants are in the country. The South African government does not have a clear, effective policy on how to solve the problem of illegal immigration. In this article the influence of illegal immigration on the South African labour sphereis analysed. The aim of the article is to give guidance from the Bible to role players on how their disposition should be concerning the problem of illegal immigrant workers. In the article the extent and causes of illegal immigration are investigated. Thisis followed byprobing into the effects of illegal immigration on the South African labour sphere and the action taken by the authorities to solve the problem. The influence of illegal immigration on labour in South Africa is judged according to biblical principals. In the assess-ment guidance is given as to what the disposition of different role players should be concerning the set problem.

Highlights

  • Immigrasie van mense is ’n wêreldwye toenemende verskynsel

  • Die doel van die studie is om aan rolspelers vanuit die Bybel leiding te gee oor hoe hulle ingesteldheid teenoor die probleem van onwettige immigrantwerkers behoort te wees

  • In hierdie artikel word die invloed van onwettige immigrasie op die Suid-Afrikaanse arbeidsterrein ondersoek met die oog daarop om die invloed van onwettige immigrasie teologies-etiese te beoordeel

Read more

Summary

Inleiding

Die xenofobies-verwante aanvalle op buitelanders gedurende Mei 2008 het die soeklig skerp laat val op die teenwoordigheid van immigrante in Suid-Afrika. Die aanvalle het die volgende tipe vrae na vore gebring: Het onwettige immigrante die reg om beskerm te word wanneer hulle wettige landsburgers oënskynlik geleenthede om te werk ontneem?; Wat is die invloed van onwettige immigrante op die Suid-Afrikaanse arbeidsterrein?; Is dit reg om onwettige immigrante te deporteer terwyl hulle in ander opsigte landswette gehoorsaam en ’n positiewe bydrae tot die land se ekonomie lewer?; Hoe moet teenoor onwettige immigrante opgetree word?. In hierdie artikel word die invloed van onwettige immigrasie op die Suid-Afrikaanse arbeidsterrein ondersoek met die oog daarop om die invloed van onwettige immigrasie teologies-etiese te beoordeel. Die omvang en oorsake van onwettige immigrasie word eerstens gestel. Daarna word ondersoek ingestel na die gevolge van onwettige immigrasie op die arbeidsterrein, gevolg deur die vasstelling van teologies-etiese beginsels wat op onwettige immigrasie betrekking het. Onwettige immigrasie se invloed op die Suid-Afrikaanse arbeidsterrein word laastens in die lig van die vasgestelde beginsels beoordeel

Oriëntering
Definisie
Omvang van onwettige immigrasie
Wyses van binnekoms
Oorsake van onwettige immigrasie
Gevolge van onwettige immigrasie
Optrede teen onwettige immigrasie
Bybelse perspektiewe
10. Beoordeling
11. Samevatting

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.