Abstract

A compass in the storms of adaptive change - outlines on missional leadership.The article describes outlines of and elaborates on missional leadership in the challenging times of adaptive change. The insights of Roxburg & Romanuk (2006) and Van Gelder (2007), especially in terms of their contributions on Spirit-led missional leadership, serves as partners for the discussion. This is enriched by other publications and highlighted by the influence of prof Piet Meiring’s life as missional leader. The article describes missional leadership as:• a journey directed by spiritual discernment,• Biblical imagination to discern God’s preferred future,• the art of listening,• the cultivation of an environment that discerns God’s activities among the congregation and in its context,• communally orientated and network-leadership,• cultural transformation,• storytelling, and• taking risks.

Highlights

  • The article describes outlines of and elaborates on missional leadership in the challenging times of adaptive change

  • Die kerk se roeping is nie in die eerste plek om te stuur nie, maar om opgeneem te word in en deelhebber te wees van God se sending na die wêreld

  • We are moving through a period of volatile, discontinuous change (Roxburg & Romanuk 2006:5)

Read more

Summary

INLEIDING

Hy het bydraes gelewer aan die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria, binne die. Sy lewe en werk het vorm aan die ontwikkelende kontoere van missionêre leierskap gegee wat verder in die artikel ontwikkel word. Hoewel Meiring se lewe en leierskap nie letterlik in elke faset van die artikel ingelees kan word nie, verteenwoordig die artikel ‘n gesprek met Meiring en hoe hy in sy lewe en werk vorm gegee het aan transformasieleierskap in SuidAfrika en veral in die NG Kerk. Direkteur van die Sentrum vir Teologie en Gemeenskap aan die Universiteit van Pretoria (1999-2007);. Hy speel ‘n belangrike rol in die NG Kerk se nadenke oor missionêre gemeentes en in die formulering van die ISSN 1609-9982 = VERBUM ET ECCLESIA JRG 29(3) 2008 verslag wat voor die Algemene Sinode dien. Betrokke by versoeningsprosesse in Indonesië, Israel, Palestina, Ierland, Fiji, Rwanda, Indië en Sri Lanka

MISSIONÊRE LEIERSKAP2
ONVOORSPELBARE VERANDERING
KONTOERE VAN MISSIONÊRE LEIERSKAP
Missionêre leiers is luisteraars
Ontwikkelaar van netwerke
Netwerkleierskap
Koester kultuurverandering
Storievertellers
Waagmoedige leiers

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.