Abstract

A social-scientific study of the ‘office’ of the elder in the New Testament After discussing the state of the current debate concerning the ‘office’ of the elder is given, the author presents his own hypothesis, namely that the position of the ‘eld er’ in the New Testament must in the first place be seen as a paier familias. This hypothesis is based on two pillars: firstly on the fact that the Jesus-movement in the New Testament happened to exist as house churches, and secondly on the fact that the terms in the New Testament used to describe the pater familias are also used to describe the function of the ‘elder’.

Highlights

  • Pelser (1988:1) is van mening dat ‘dit eenvoudig nie m eer moontlik of legitiem [in die Nuwe T estam ent] is om die verskillende strukture en bedieningsbenaminge tot een bedieningsisteem saam te voeg nie’. ’n O ndersoek na die verskillende bedie­ ningsbenaminge in die Nuwe T estam ent behoort dus volgens hom die verskeidenheid van die verskillende ‘am pte’ te eerbiedig

  • D it beteken dat daar selektief na sekere ‘am pte’ gekyk word, terwyl ander bedieningstrukture wat in die Nuwe Testam ent na vore kom soos byvoorbeeld die evangelis nie in die hui­ dige debat betrek word nie

  • In die samelewing van die eerste eeu in die M editerreense wêreld was godsdiens, ekonomie en politiek dus ingebed in die familiaie, wat hoofsaaklik bepaal is deur geboorte en nasionaliteit en tot uitdrukking gekom het in die sosiale instelling van die huishouding

Read more

Summary

STAND VAN DEBAT

Pelser (1988:1) is van mening dat ‘dit eenvoudig nie m eer moontlik of legitiem [in die Nuwe T estam ent] is om die verskillende strukture en bedieningsbenaminge tot een bedieningsisteem saam te voeg nie’. ’n O ndersoek na die verskillende bedie­ ningsbenaminge in die Nuwe T estam ent behoort dus volgens hom die verskeidenheid van die verskillende ‘am pte’ te eerbiedig. Omdat die ouderling in die tyd van Lukas so belangrik was, wil Lukas dus die indruk skep dat hierdie ‘am p’ nie alleen reeds in die Jerusalem -gem eente gefunksioneer het nie, maar ook dat dit Paulus se gebruik was om in elke gemeente ouderlinge te ‘orden’ (vgl Hand 14:23; 20:17). Indien bogenoem de argum ente aanvaar word, sal ons moet aan­ vaar dat daar, wat Matteus betref, geen ontwikkeling van die ampte ten opsigte van Paulus aangetoon kan word nie. By Paulus tref ons hoofsaaklik ’n charismatiese bedieningstruktuur aan, alhoewel daar redelike konsensus bestaan dat die bedieninge van apostel, profeet en leraar op ’n m eer gereelde grondslag beoefen is eh daarom in ’n sekere m ate as ‘am pte’ gereken kan word. Die ‘kerk’ in die Pastorale Briewe is dus soos die kerk (plaaslike gem eente) van vandag, met die triadiese struktuur van biskop, ouderiing en diaken

KRITIESE O PM ERK IN GS EN H IPOTESE
METODOLOG IE SEVERTREKPUNT : ’N SO SIAA L-W ETEN SKA PLIKE LEES VAN DIE TEKS
Die vroce geloofsgemeenskap as huisgemeente
D IE FA M IU EHOOFAS ‘A M P IN D IE N U W E TESTA M ENT
Die bedieningstrukture in die Nuwe Testam ent sosiologies gesien
SLOTOPM ERKINGS
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call