Abstract

A sermon full of quotations: Micah 1 from a redactionhistorical perspective In his Micah commentary, published in 1976, AS van der Woude holds the view that Micah 1 has to be understood as a literary and historically-original unit, a sermon which Micah delivered at Lachish. In this article it is agreed that Micah 1, in its present form, indeed forms a literaty unit (a sermon), but against Van der Woude, the thesis is put forward that the sermon does not form a historically-original unit; it rather underwent a historical development in the sense that Micah, in delivering the sermon in 701 BC (not 722/1 BC as Van der Woude suggests), made use of (quotations from) two prophecies, spoken by himself, against Samaria (722/1 BC) and Jerusalem (714-711 BC). The present form of the chapter therefore has to be ascribed to Micah himself, and not to the redactor of the book.

Highlights

  • In his Micah commentary, published in 1976, AS van der Woude holds the view that Micah 1 has to be under­ stood as a literary and historically-original unit, a sermon which Micah delivered at Lachish

  • Volgens Van der Woude het Miga waarskynlik juis hier in Lagis sy profetiese werksaamhede begin in ongeveer die jaar 723 vC

  • Afgesien daarvan dat Van der Woude (1976: 19) meen dat Miga 1: 2-16 ’n literêre eenheid vorm, beskou hy dit ook, in sy huidige vorm, as ’n historiese eenheid in dié sin dat die verskillende sub-eenhede van die hoofstuk nooit onafhanklik van mekaar bestaan of gefunksioneer het nie; die hoofstuk is as geheel ‘geskep’ tydens die eerste lewering van die preek

Read more

Summary

Miga 1:2-5

Met sy oordeel sal Jahwe dit duidelik maak dat Hy alleen gedien moet word en dat alle heil van Hom alleen te wagte is. Na my mening is vers 6b egter die klimaks: Formeel is dit die enigste stige wat, naas die feit dat d it ’n inhoudelike parallelisme vorm, ook gramm atikaal ’n chiasme vertoon: werkwoord Ek sal laat afrol objek haar stene en haar fondamente objek sal Ek blootlê werkwoord. Inhoudelik maak dit ook meer sin dat die kern van die oordeel oor Samaria juis behels dat die stad tot niet sal gaan (1: 6b), veral in die lig daarvan dat Miga hierdie woorde oorspronklik (kyk die bespreking hieronder) net voor die val van Samaria uitgespreek het

13 Miga 1
Miga 1
Die struktuur van Miga 1:2-16
Verse 2-16 as geheel
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call