Abstract

A practical theological investigation into the effect of absent fathers: an exploratory qualitative investigation in the Promosa community In this article it is shown that empirical research can be used to confirm important findings in literature studies about the understanding of absent fathers and the devastating conse-quences such as social problems, socio-economic problems and psychological problems. A literature study was done on the role of the father and all the relevant aspects are viewed in a broader context. The results obtained through a qualitative investigation of eight women from Promosa (Potchefstroom) as a focus group confirmed the trends found in the preliminary literary research. The outcomes may have important implica-tions in the field of practical theology and pastoral guidance for absent fathers, the women involved with those fathers and fatherless children. Some guidelines are proposed towards an effort to help fathers to become more involved.

Highlights

  • In hierdie artikel word aangetoon dat empiriese navorsing gebruik kan word om literatuurstudies oor die afwesige vader en die gevolge soos sosiale, sosio-ekonomiese en psigologiese probleme te bevestig

  • Williams (2008) beweer verder dat jonger vaders onbelangrik raak in hulle kinders se lewens en dat daar ’n ernstige soektog in die hele wêreld is na aktiewe vaders wat betrokke is in hulle kinders se lewens

  • Bogenoemde literatuurstudie word vervolgens “gekontroleer” en deur ’n empiriese ondersoek verryk om vas te stel of die resultate wat in die literatuurstudie genoem word, inderdaad ook in die praktyk sodanig manifesteer

Read more

Summary

Inleiding

Die probleemstelling wat in hierdie artikel ondersoek word, is die pyn en lyding wat afwesige vaders veroorsaak soos waargeneem by ’n fokusgroep van vroue in die Promosa woongebied (Potchefstroom). Dit blyk uit hulle verhale, sienings, ervarings, persepsies en belewenisse met betrekking tot die afwesige vader. Die artikel begin met ’n literatuurondersoek oor die onderwerp en daarna word die probleem van afwesige vaders prakties ondersoek deur ’n empiriese ondersoek waarin die doel, teoretiese vertrekpunte rakende kwalitatiewe navorsing, metodologiese verantwoording, ’n beskrywing van die ondersoekgroep (in hierdie geval die fokusgroep van agt vroue), gevolg word deur die ondersoekresultate. Hierdie navorsing mag belangrike implikasies inhou vir die praktiese teologie en die pastorale begeleiding van hierdie vroue en kinders van afwesige vaders. Die artikel word afgesluit met voorstelle vir die begeleiding van en hulp aan afwesige vaders

Literatuurondersoek
Empiriese ondersoek
Werkswyse
Fokusgroep
Metodologiese verantwoording van die empiriese ondersoek
Ondersoekgroep
Die respondente se omstandighede
Die vraelyste het die volgende sake behels:
Gevolgtrekkings uit die navorsing
Aanbevelings
Die kerk se ondersteuning
Samevatting
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call