Abstract

The early Christian martyr is usually only seen in terms of testimony or witness. It is argued that a political technology of the body enables us to see the manner in which the pained body of the early Christian martyr functioned as a space upon which political strategies for the empowerment of interested parties were enacted.

Highlights

  • The early Christian martyr is usually only seen in terms of testimony or witness

  • It is argued that a political technology of the body enables us to see the manner in which

  • the pained body of the early Christian martyr functioned as a space upon which political strategies

Read more

Summary

INLEIDEND

Die pyn en lyding van menslike liggame vorm 'n wesentlike deel van die Christendom se diskoers en dit het sy ontstaan reeds in die vroee Christendom. Martelaarskap vorm nie aIleen deel van hierdie diskoers nie, maar het om een of ander rede bygedra tot die aantreklikheid van die vroee Christendom. Ek wil met hierdie artikel eerstens argumenteer eerstens dat die aantreklikheid van die martelaarskappe van die vroee Christendom nie net om die belydenis van Jesus Christus gedraai het nie, maar dat die martelaarskappe van die eerste paar eeue van die Christendom binne die raamwerk van wat Foucault noem 'n politieke tegnologie van die liggaam gesien moet word. Breer geproblematiseer word, blyk dit gou dat die populariteit van die martelare nie net aan hulle geloof of hulle belydenis toegeskryf kan word nie. Derdens wil ek aantoon dat, indien die martelaarskappe van die eerste paar eeue binne die raamwerk van 'n politieke tegnologie van die liggaam geplaas word, kan daar geen kontinulteit met die marteling van Christene in kontemporere situasies gestel word nie. Alvorens die martelaarskappe van die vroee Christendom aan die orde gestel word, sal eers kortliks aangetoon word hoe martelaarskap binne die raamwerk van 'n politieke tegnologie van die liggaam verstaan kan word

MARTELING AS STRAFPRAKTYK WAT DIE LIGGAAM POLITI SEER
DIE GEPOLITISEERDE LIGGAAM VAN VROEG CHRISTELIKE MARTELARE
Die wraak van die Keiser
Die liggame van Christenmartelare in die oorlogsmasjien van die Romeine
Die politieke bemagtiging van die vroeg Christelike martelaar se liggaam
KONKLUSIE
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.