Abstract

Discipline problems in Afrikaans schools – a perspective The aim of this article is to report on an investigation into the incidence and extent of discipline problems in Afrikaans schools, especially in the light of fundamental changes that have occurred during the past ten years within these schools. This report is also placed in the context of a reformational perspective on discipline, disciplinary problems and the role of educators in eradicating such problems. An empirical investigation was conducted, in which the experience of 76 principals of Afrikaans schools was probed by means of two questionnaires. The responses revealed that the overwhelming majority of principals opined that the discipline situation at their schools was either average or good, and that feelings of despondence and defaitism regarding discipline did not exist. In line with new official education policy, they had implemented new procedures, in order to address discipline problems. The incidence of disciplinary problems was not higher in multicultural schools. The incidence was, however, higher at urban than in rural schools. Parental involvement was identified as an essential factor in combatting disciplinary problems in schools. It was also found, on the basis of a Biblically-based view of education, that parents and other educators had a significant role to play in eradicating such problems.

Highlights

  • The responses revealed that the overwhelming majority of principals opined that the discipline situation at their schools was either average or good, and that feelings of despondence and defaitism regarding discipline did not exist

  • ’n Perspektief op die voorkoms van dissiplineprobleme in Afrikaanse skole parents and other educators had a significant role to play in eradicating such problems

  • Wat is die hoofde van skole vir Afrikaanssprekende leerders in Suid-Afrika se siening van die aard en omvang van dissiplineprobleme in skole?

Read more

Summary

Probleemstelling

Navorsingsverslae waarin die omvang en aard van leerderdissipline op skool bespreek word, toon dat die algemeenste dissiplineprobleme op skool eeue lank reeds bestaan en steeds min of meer dieselfde is (Oosthuizen et al, 2003; Pretorius, 1979:146-148). Fields (2000) stel dat die beeld wat deur die media van skole in Australië, die VSA en Brittanje voorgehou word, totaal van mekaar verskil. Dit blyk ook dat misdaad in sekere geografiese areas of skole gekonsentreer is, aangesien 43% van die openbare skole in ’n ondersoek in die VSA gerapporteer het dat daar geen voorvalle van misdaad in die jaar 1996 tot 1997 voorgekom het nie. Wat is die hoofde van skole vir Afrikaanssprekende leerders in Suid-Afrika se siening van die aard en omvang van dissiplineprobleme in skole?. ’n Empiriese ondersoek is onderneem in 76 skole met oorwegend Afrikaanssprekende leerders ten einde vas te stel wat die hoofde van hierdie skole se siening oor die aard en omvang van dissiplineprobleme in hierdie skole is

Prinsipiële besinning
Oorsig uit vakliteratuur: perspektiewe vanuit ’n aantal lande
Die stand van leerderdissipline
Hantering van dissipline
Steekproef en administratiewe prosedures
Statistiese tegnieke3
Bepaling van frekwensies: biografiese gegewens
Bepaling van frekwensies: feitelike vrae oor die hantering van dissipline
Bepaling van die betroubaarheid van die vrae in Afdeling C
Findings
Bespreking
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call