Abstract

An Old Testament perspective on syncretism: The belief in the “God of the forefathers” as case studyAlthough the term syncretism does not appear in the Old Testament, syncretism is widely seen as the process resulting from the contact of religions. All forms of cultural and religious contact can however not be identified as syncretism. Some forms of contact between religions are nothing more than the normal way in which religions were formed over the centuries. The way in which the belief in the “God of the forefathers” developed in the Old Testament serves as a case study to indicate how contact between religions can lead to the formation of a legitimate religion.

Highlights

  • The term syncretism does not appear in the Old Testament, syncretism is widely seen as the process resulting from the contact of religions

  • Daar sal beoordeel moet word of die verskynsels en gebeure in die Ou Testament wat as sinkretisties geëtiketteer word, werklik ‟n nadelige invloed op die vorming van ‟n OuTestamentiese teologie het

  • In hierdie studie word afwisselend na verskynsels verwys as assimmilasie, akkulturasie en/of sinkretisme

Read more

Summary

INLEIDING

Aangesien die studie van sinkretisme baie sterk begrond word vanuit die kontak wat verskillende kulture met mekaar het (Schreiter 1995:152-154), wil dit voorkom of dit die wenslikste sal wees om ‟n komprehensiewe benadering te volg waar die sosiaalwetenskaplike en godsdienshistoriese ondersoek aanvullend tot mekaar gebruik word. Die doel van hierdie ondersoek is om uitstaande elemente van die godsdiens van Israel te identifiseer wat moontlik kan bydrae tot ‟n beter verstaan van sinkretisme. Kulture word egter ook gereinig in ontmoeting met God. God kan weer die waarde van elke kultuur herstel. The good values of human cultures have been deformed by sin, weakness and prejudice, but God takes the initiative to redirect them This is God‟s „acculturation‟” (Shorter 1995:105, 117). Die proses van God se akkulturasie wat met Israel begin het en in die geskiedenis voortduur, beskryf Shorter soos volg: (a) Stap een is wanneer God in die kultuur indring en verhoudings skep. (c) Dit lei tot stap drie waar die proses van akkulturasie herhaal word en God weer tot ‟n kultuur moet spreek (Shorter 1995:108). Die ontwikkeling van die denke oor God binne Israel dien as gevallestudie om die groei van godsdiens, soms langs die weë van sinkretisme, te benadruk

SINKRETISME
Pre-Jahwisme
GEVOLGTREKKING

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.