Abstract

An investigation into religious inclusivism and religious pluralism in the work of M.A. Kruger In his exegesis of Romans M.A. Kruger arrives at the conclusion that there can be people who do not know the Scriptures or have not heard the contents of Scripture but still have true faith. Kruger’s conclusion indicates similarities with several writers who reject the religious-exclusive view that only those who know Jesus Christ and believe in Him are saved. This article explores the question to what extent Kruger’s views correspond with two ways of theological thought, that is, religious inclusivism and religious pluralism.

Highlights

  • Tutu (1994:126-127) weer waarsku teen ’n vyandigheid wat weier om die geldigheid van meervoudige religieuse godsdienste” te erken en sê dat die Christendom nie alleenreg op die waarheid het nie

  • In die hedendaagse denke oor nie-Christelike godsdienste is daar veral twee denkrigtings wat na vore tree, te wete godsdiens-inklusivisme en godsdienspluralisme

  • Volgens dié verklaring weerspieël dit wat in ander godsdienste geleer en onderhou word, dikwels “the brightness of that Truth which is the light of all men”

Read more

Summary

Godsdiens-inklusivisme

Om meer duidelikheid te kry wat godsdiens-inklusivisme behels, word aandag gegee aan ’n verklaring van Vaticanum 2 van 1965 en aan die standpunte van ’n aantal skrywers waarin ’n inklusivistiese benadering na vore kom. Daarna word ’n samevatting van die inklusivistiese denkrigting gegee. Op die tweede Vatikaanse Konsilie van 1965 het die Rooms-Katolieke Kerk ’n verklaring uitgereik wat volgens Bosch (1979:185) dui op ’n nuwe verstaan van nie-Christelike godsdienste. Volgens dié verklaring weerspieël dit wat in ander godsdienste geleer en onderhou word, dikwels “the brightness of that Truth which is the light of all men”. Hoewel dit duidelik is dat hierdie verklaring ’n wysiging in standpunt verteenwoordig, blyk dit egter dat die Rooms-Katolieke Kerk nie aanvaar dat daar naas Christus ander verlossers kan wees nie. Die Rooms-Katolieke Kerk sien Christus steeds as die bron van alle genade

Karel Rahner
Hans Küng
John Sanders
Samevatting
Godsdienspluralisme
John Hick
Raimon Panikkar
God se genade en liefde
Die werk van die Heilige Gees
Die kenbaarheid van God
Die noodsaak van sending
Kruger en godsdiens-inklusivisme
Kruger en godsdienspluralisme
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call