Abstract

Theology in the South African context finds itself in turmoil. At the heart of this theological storm lies the diversity among theologians about how the Word of God should be proclaimed in the postmodern era, as postmodernism poses a challenge to all sciences to re-formulate their claims. So far, the pastorate has met this challenge by making use of the so-called narrative approach to therapy. Specific attention to the narrative approach shows that it operates from a postmodernist epistemology where truth becomes relational and socially constructed. The critical question stemming from this, however, is whether pastoral theology can make use of the narrative approach andstill claim theological validity. Pastoral theologians are heeded to proceed with caution during this period of theological turmoil to avoid the pitfalls of either fundamentalism or liberalism.

Highlights

  • Theology in the South African context finds itself in turmoil

  • Die praktiese teologie se poging(s) om hierdie paradigmatiese skuif te verreken, is tot dusver by pastorale teoloë se aansluiting by die narratiewe benadering te bespeur

  • Die transformerende element van die narratiewe benadering lê daarin dat dit ook die alternatiewe verhale in mense se lewens na vore bring en versterk, sodat ’n nuwe, positiewe verhaal geskep kan word waardeur die ou dominante verhaal vervang word (White & Epston, 1990:15)

Read more

Summary

INLEIDING

Om te beweer dat die waters van die Suid-Afrikaanse teologiese see tans onstuimig is, is nie van alle waarheid ontdaan nie. In die lig hiervan is dit begryplik dat nuwe ontwikkelings op die terrein van terapeutiese hulpverlening oor die afgelope dekades deur die pastoraat ontgin is en tans ’n plek gevind het in die wyse waarop pastors hulpbehoewendes begelei. Van hierdie studies het egter ook gesuggereer dat die filosofiese wortels van die narratief dit onder teologiese verdenking plaas as gevolg van die gedagte van ’n relasionele waarheidsbegrip wat sterk daarin na vore kom (sien Janse van Rensburg 2000:11 vir ’n bespreking van die implikasies hiervan vir die basiese Christelike vertrekpunte van die teologie). Hierin is dan ook die raakpunt, pastoraal gesproke, tussen die gebruik van ’n narratiewe benadering en die huidige teologiese debat geleë: Is pastoraat wat aanspraak daarop maak dat dit narratief te werk gaan, nog pastoraat of het dit iets van sy teologiese karakter prysgegee?. Hierdie artikel sal binne die raamwerk van die praktiese teologie krities met die narratief omgaan ten einde ’n teologies-kritiese raamwerk daar te stel waarmee pastors in die lig van die huidige teologiese debat met die narratief kan omgaan

PASTORAAT EN DIE PARADIGMASKUIF VAN MODERNISME NA POSTMODERNISME
NARRATIEWE TERAPIE
Pastoraat?
Konteks
Strategie
KONKLUSIE
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call