Abstract

A narrative approach to liturgy The fact that current liturgical renewal is not based on sound theological reflection, is cause for concern. A narrative approach to liturgy is therefore proposed, which would allow a better connection between the cultural story on the one hand, and the story of the gospel and the liturgical tradition on the other. The article therefore explores possibilities for a narrative understanding of the liturgical context, and shows how a worship liturgy could be created like a collage instead of in the form of linear argumentation.�

Highlights

  • Liturgie is ‘n voortgaande proses van verhaaloordrag en -ontwikkeling. Liturgie kan as ‘n oorvertelling van ‘n bekende verhaal beskou word. Liturgie behels ook die voortdurende opbou van ‘n nuwe begrip van die bekende verhaal. Liturgie is ‘telling a past and dreaming a future’ (Brueggemann 1989). Net soos alle aspekte van kerkwees, speel liturgie te midde van die dinamiek tussen dominante en gemarginaliseerde verhale af. Liturgie is ‘n dramatiese vertelling wat simboliese en verbale kommunikasie integreer

  • Sal ‘n liturgie waarin mense elke Sondag van voor af gered moet word deur na die wet te luister, hulle skuld te besef en te bely, en daarna vrygespreek te word, ‘n bepaalde invloed hê op die manier waarop hulle hulle verhouding met God én hulleself sal beskou, en hoe hulle hulle geloofsverhale sal konstrueer

  • Aan die hand van voormelde, kan die drie sinoptiese evangelies dus soos volg met die film As it is in Heaven vergelyk word: Markus wys vir ons dat die krisis juis die saad word waaruit die nuwe tot stand kom

Read more

Summary

Introduction

Dit is egter nie net die inhoud van dié gegewe verhale wat ‘n groot vormende invloed het op die manier waarop mense hulle eie verhale skryf en beoordeel nie, maar ook die struktuur van die verhale. Hierdie artikel poog om dié verskeidenheid verhale aan die hand van drie liturgiese perspektiewe te beskou, wat telkens vanuit ‘n narratiewe hoek benader sal word:

Results
Conclusion

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.