Abstract

This study, which was conducted in a Bloemfontein residential area, revealed that a considerable number of domestic workers may lose their jobs if a minimum wage is implemented. In order to keep job losses to the minimum, a minimum wage should not be too far above the current market wage level. This article sets out how labour market theory and empirical research can assist policymakers to determine market and minimum wage levels for domestic workers. The main conclusion of the research is that a minimum wage for domestic workers should be regressive - higher for part-time than full-time workers.

Highlights

  • This study, which was conducted in a Bloemfontein residential area, revealed that a considerable number of domestic workers may lose their jobs if a minimum wage is implemented

  • Oaar is nie aan hierdie huishoudiags gevra hoekom hulle nie 'n huisbulp huur nie, maar dit is opvallend dat die buise wat by die ondersoek betrek is gemiddeld 3,5 bewoners per eenheid het, teenoor 2, I bewoners in die geval van meenthuise

  • Huishulpe verrig 'n verskeidenheid take soos huisskoonmaak, wasgoed was en stryk, koskook, en die versorging van kinders en bejaardes

Read more

Summary

METODE VAN ONDERSOEK

Langenhovenpark is 'n relatief nuwe, maar tradisioneel blanke woonbuurt aan die westekant van Bloemfontein. Vir sover dit minimum lone vir huishulpe aanbetref moet daar noodwendig tussen voltydse en deeltydse werkers onderskei word, en moes werkgewers aandui hoeveel dae per week hulle 'n huishulp in diens het, wat hulle haar betaal, en ofhulle 'n dienskontrak met haar gesluit het. Oaar is nie aan hierdie huishoudiags gevra hoekom hulle nie 'n huisbulp huur nie, maar dit is opvallend dat die buise wat by die ondersoek betrek is gemiddeld 3,5 bewoners per eenheid het, teenoor 2, I bewoners in die geval van meenthuise. Uit die ondersoek blyk dit dat net 45 (25,4%) van die huishoudings 'n huishulp op 'n voltydse basis in diens het, terwyl 52 (29,4%) een dag per week, (50) 28,2% twee dae per week, en 30 (17%) drie dae per week 'n huishulp huur. Wat ontstellend is, is dat net 17,5% van die werkgewers aangedui het dat hulle 'n skriftelike dienskontrak met hulle werknemer gesluit het

Aard van take
Vergoeding gemeet aan die minimum loon
MOONTLIKE ANTWOORDE VIR BELEIDMAKERS?
Findings
Le LL
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call