Abstract

Ellipse creation events in the Gospel story according to JohnThe narrative of the Fourth Gospel can be read from different viewpoints. From the perspective of the creation motif the unfolding of the story can be compared to an ellipse, emphasising two focal creation moments: the incarnation of the Logos (1:1-18) and the bestowment of the Spirit onto the disciples (20:21-23). These two creation moments are part of a literary comparison between creation and "new creation".

Highlights

  • Ellipse creation events in the G ospel story according to John The narrative o f the Fourth Gospel can be read fro m different viewpoints

  • Die vierde Evangelie moet binne die raamwerk van die Nabye Oosterse denke en tradisies gelees word

  • Die kontinui'teit tussen skepping en verlos­ sing is ook in die P-w eergaw e van die skeppingsverhale m erkbaar w anneer die vloedverhale vertel word, ’n M ens m oet let op die tipiese patroon: chaos - skepping as ordening - mislukking deur die skepsel om aan die verw agtinge te voldoen - herstel na ’n ramp

Read more

Summary

ORIËNTEREND

Die vierde Evangelieverhaal het ’n bekoorlike inkennigheid w at elke interpreteerder daarvan dw ing om ’n behoorlike Johannese antenna te ontw ikkel. V anuit skeppingsperspektief gesien, is die Evangelieverhaal, voorgestel as ellips, vertel met die menswording van die Seun (1:1-18) en sy blaas van die Gees oor die dissipels (20:21-23) as twee fokusmomente. Die teologiese perspektief wat volgens die skeppingsm otief na vore tree, is dat G od se betrokkenheid by sy w êreld m anifesteer in die pre-eksistente Logos wat mens word en na die Vader toe terugkeer, gevolg deur die voortgang van sy bediening deur die sending van sy volgelinge (dissipels) (Culpepper 1983:88; Du Rand 1986:161-162; Tannehill 1980:57-95). Dit beklem toon die G oddelike gesagsaansprake by die “nuwe skepping”-gebeure: eers bemiddel deur die Logos wat mens w ord (1:1-18) en daaropvolgend deur die toesegging van die Gees aan die dissipels (20:21-23). Dit word gedoen binne die raamwerk van die skeppingstradisie, as ons lees dat Jesus op die dissipels “geblaas” het (vgl Gen 2:7). Die Johannese narratief eindig nie m et ’n vertelling van die protagonis se hem elvaart, soos in die ander evangelieverhale nie, m aar m et ’n bekragtiging van die dissipel­ sending

EN K ELE G R E PE UIT SK EPPIN G SA G TER GRONDE
TW EE FO K USM O M ENTE IN DIE SK EPPIN G SELLIPS
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call