Abstract

An exegetic-hermeneutical research on the Jonah evidences in Matthew 12:38ff The New Testament interpretation of the “sign of Jonah” (Math 12:38ff) cannot be applied as a criterion to legitimate the historical authenticity of the story about Jonah and the great fish in the Old Testament. It is, however, possible to recognise the authority of Jesus’ citation in Matthew 12:38ff and simultaneously quash the historical authenticity of the evidence about Jonah and the great fish. Matthew created a new authoritative text with an exegitical method inherent in his own context and never tried to verify the historical authenticity of the evidence about Jonah and the “three days and three nights” in the belly of the fish. Matthew 12:38ff as well as the story about Jonah in The Book of Jonah should each be expounded in its own historical, literary and theological context.

Highlights

  • The New Testament interpretation o f the “sign o f Jonah ” (Math 12:38jf) cannot be applied as a criterion to legitimate the historical authenticity o f the story about Jonah and the great fish in the Old Testament

  • Die jongste krisis het nou ontstaan ten opsigte van die boek Jona se historiese gegewens: as Jesus dan vir Jona aangehaal het, dan moet die gegewens in die boek Jona mos histo­ riese realiteite wees; ander gestel, wat word van Jesus se gesag indien Jona se gegewens in die boek Jona nie historiese realiteite is nie? Bewyse dat die Jona-Jesus-geval nou ’n krisis in die Nederduitse Gereform eerde Kerk gew ord het, kan afgelei word uit die briewe in Die K e rk b o d e 2

  • Die vraag wat beantwoord moet word, is: Is dit eksegetiesherm eneuties moontlik om die gesag van Jesus se aanhaling in Matteus 12:38ev te erken en tegelykertyd die historiese realiteit van die gegewens oor Jona en die vis te verwerp?

Read more

Summary

PROBLEEM STELLING

Geloof en skrifgesag beland in ’n krisis wanneer daar aan die tradisionele verstaan van die Bybel vrae gevra word. Die jongste krisis het nou ontstaan ten opsigte van die boek Jona se historiese gegewens: as Jesus dan vir Jona aangehaal het, dan moet die gegewens in die boek Jona mos histo­ riese realiteite wees; ander gestel, wat word van Jesus se gesag (skrif­ gesag) indien Jona se gegewens in die boek Jona nie historiese realiteite is nie? Het Jesus noodwendig rekening gehou met die oorspronklike betekenis of historiese konteks van die Jona-verhaal toe Hy dit as teken aangehaal het? Die feit dat Jesus (M att 12:38ev) na Jona verwys het as ’n teken vir die Fariseërs, is. Die vraag wat beantwoord moet word, is: Is dit eksegetiesherm eneuties moontlik om die gesag van Jesus se aanhaling in Matteus 12:38ev te erken en tegelykertyd die historiese realiteit van die gegewens oor Jona en die vis te verwerp?

DOELSTELLING
VERTREKPUNTE VIR DIE STUDIE
DIE BOEK JONA
Die boek Jona in sy huidige vorm
Die boek Jona in die Nuwe Testament
Inanna se reis na die onderwêreld
Nabye-Oosterse opvatting
Die motief as konvensie van ’n genre
Samevatting
Die Matteus-evangelie
Konfrontasie tussen Jesus en die godsdienstige leiers
Soos Jona “drie dae en drie nagte”
GEVOLGTREKKING
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.