Abstract

An ecclesiological model for the ministry of reconciliation in a socio-political context This research article examines an ecclesiological model suitable for the promotion of socio-political reconciliation in the South African context from a reformed theological and philo-sophical pespective. Its point of departure is that reformational theology is per definition a public theology, which is inter alia directed at the renewal of society, and that churches have a positive role to play in this regard. Firstly, the article investigates the historic contribution of Kuyper’s ecclesiology and Dooye-weerd’s perspective on social life and the philosophy of the Idea of Law. Secondly, the article focuses on the biblical concept “Kingdom of God” and its implications for an ecclesiological model. Taking into account the contributions of these two lines of thought, the article concludes that the church should be seen as the “power station” of society. The church should equip believers to promote socio-political transformation in society. Furthermore, the church should be actively engaged in socio-political transformation by preaching the reconciliation in Christ and its implications for society, and by being an example of reconciliation amidst a divided community by overcoming the divisions caused by racism, tribalism, sexism, xenophobia, homophobia and ethnocentrism in its own midst.

Highlights

  • Hierdie navorsingsartikel ondersoek, vanuit ’n gereformeerde perspektief, ’n moontlike ekklesiologiese model wat geskik is om sosio-politieke versoening in die Suid-Afrikaanse konteks te bevorder

  • Die uitgangspunt is dat gereformeerde teologie per definisie ’n publieke teologie is, omdat dit onder andere die reformasie van die samelewing in die oog het

  • Die kerk moet gelowiges toerus om sosio-politieke reformasie van die samelewing te bevorder

Read more

Summary

Inleiding en probleemstelling

Die Christelike teologie het na die Tweede Wêreldoorlog die fokus al hoe meer laat val op die sosio-politieke betekenis van die evangelie en die kosmologiese roeping van die kerk. ’n Ekklesiologiese model vir die bediening van versoening in ’n sosio-politieke konteks moet die gereformeerde teologie, met behoud van sy karakter van sola deo gloria, sola gratia, solus Christus, sola scriptura en sola fide, vandag funksioneer as ’n teologie wat die hele mens en die hele samelewing aktueel betrek? Dit was veral Kuyper wat oor ’n ekklesiologiese model vir die samelewingsbetrokkenheid van gereformeerde teologie begin besin het met die aanslag van die revolusionêre denke van die Verligting in gedagte. Ten opsigte van die eietydse problematiek kan die vraag vandag soos volg geformuleer word: Watter ekklesiologiese model bied die ruimte vir die gereformeerde teologie om vandag as gefundeerde en ’n probleem-oplossende teologie sosio-politieke versoening in Suid-Afrika te bevorder?. Die sentraal-teoretiese argument van hierdie studie lui soos volg: Met die koninkryksgedagte as ekklesiologiese model kan die gereformeerde teologie as ’n relevante publieke teologie funksioneer wat sosio-politieke versoening in die sekulariserende samelewing in Suid-Afrika vandag effektief kan bevorder. Kuyper aan die orde gestel, en daarna verder ontwikkel is in sowel die reformatoriese filosofie as die gereformeerde teologie

Die geïnstitueerde kerk en die samelewing
Kuyper oor instituut en organisme
Die ekklesiologiese model van die reformatoriese filosofie
Die koninkryk van God
Koningskap in die koninkryk
Die mens in die koninkryk
Die tweërlei betekenis van ekklesia
Die funksie van die geïnstitueerde kerk
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call