Abstract

An adjudication of the most prominent ecclesiastical and theological traditions to the ethics of socio-economical rights In this article the contribution of the Roman Catholic Church and that of the main protestant churches to the ethics of socio- economical rights is investigated and adjudicated. The Roman Catholic Church stresses the importance of socio-economic rights, but socio-economic rights are founded in natural law and not in Biblical principles. In the Lutheran tradition socio- economic rights are ascribed to the domain of the world, and no proper Biblical foundation is given. The World Alliance of Re- formed Churches gives a Biblical foundation to socio-economic rigths, but unfortunately it is influenced by political theology. The Testimony on Human Rights of the Reformed Ecumenical Synod is a comprehensive study on human rights in the re- formed tradition, and proper Biblical foundation is given to socio-economic rights.

Highlights

  • Die bydraes van die Rooms-Katolieke Kerk en die vernaamste protestantse kerke tot die etiek van sosio-ekonomiese regte word in hierdie artikel ondersoek en beoordeel

  • The Roman Catholic Church stresses the importance of socio-economic rights, but socio-economic rights are founded in natural law and not in Biblical principles

  • The World Alliance of Reformed Churches gives a Biblical foundation to socio-economic rigths, but it is influenced by political theology

Read more

Summary

Inleiding

Die kerke in Europa het ’n oorwegend negatiewe houding ingeneem teenoor die eerste verklarings ten opsigte van menseregte. Die negatiewe ingesteldheid van die kerke kan toegeskryf word aan die feit dat menseregte die bevoorregte posisie van die Rooms-Katolieke Kerk tydens die Franse Revolusie uitgedaag het (De Villiers, 1984: 21). Die Franse Revolusie het kerke verder negatief teenoor menseregte gestem toe terreurdade teen die kerk gepleeg is onder die vaandel van vryheid, gelykheid en broederskap (De Villiers, 1984: 21). Die Rooms-Katolieke Kerk, maar ook ander staatskerke in Europa, het menseregte gevolglik beskou as ’n totale revolusionêre aanslag teen die bestaande politieke en kerklike orde (De Villiers, 1984:21). Kerke het aanvanklik ook ’n negatiewe benadering gehad teenoor sosio-ekonomiese regte as tweedegenerasie menseregte. H.M. Zwemstra gieuse konnotasie gehad wat verder bygedra het tot die negatiewe siening van sosio-ekonomiese regte. Tog het kerklike en teologiese tradisies se houding teenoor menseregte gaandeweg verander, sodat hulle ’n waardevolle bydrae tot die etiek van menseregte, spesifiek sosio-ekonomiese regte, gelewer het. Binne die protestantse kerke word aandag gegee aan die Wêreldraad van Kerke, die Lutherse tradisie en die gereformeerde tradisie

Die Rooms-Katolieke Kerk
Die protestantse kerke
Die Wêreldraad van Kerke
Die Lutherse tradisie
World Alliance of Reformed Churches
Die Gereformeerde Ekumeniese Raad
Samevatting en gevolgtrekking
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call