Abstract

’n Behoefte-analise met die oog op die ontwerp van ’n Taal vir Spesifieke Doeleindes (TSD)-kursus vir leerderonderwysers met Afrikaans as tweede taal

Highlights

  • A needs analysis with the aim of designing a Language for Specific Purposes (LSP) course for student teachers with Afrikaans as second language

  • Extended abstract The task-based approach1 in language teaching is seen as an effective method for the acquisition of a language as it offers the most opportunities for interaction and negotiation of meaning

  • The task-based approach is followed in the language acquisition modules, Afrikaans Language Acquisition 178 (Afrikaans for foreign language speakers) and Afrikaans Language Acquisition 188 (Afrikaans as a second language) that is presented by the Department of Afrikaans and Dutch at Stellenbosch University

Read more

Summary

Inleiding

Die aanleer van ’n tweede taal (wat ook die aanleer van derde en vierde tale insluit) is geen maklike taak nie en stel uitdagings aan die taalaanleerder – meer nog as dit geskied wanneer die taalaanleerder reeds ’n volwassene is. Die taakgebaseerde benadering word deur Ellis (2003) gesien as ’n ontwikkeling vanuit die kommunikatiewe benadering, waar die primêre funksie van taal interaksie en kommunikasie is. In die taakgebaseerde benadering kan die taalaanleerder natuurlik die taal verwerf deur dit te gebruik in plaas van om die taal te probeer leer deur op die taalreëls en algemene linguistiese eienskappe daarvan te fokus. Adendorff (2012:8) beweer dat die uitvoering van ’n behoefte-analise sentraal tot die taakgebaseerde benadering en taal vir spesifieke doeleindes (TSD) is. Daarom sal daar na die eienskappe van die spesifieke vaardighede wat die studente nodig het, in die behoefteanalises gekyk word. Hierna vernou die fokus van die artikel na behoefteanalises en die tien stappe vir behoefte-analises, soos deur Brown (2009) geïdentifiseer, word op die teikengroep toegepas. Hierna vernou die fokus van die artikel na behoefteanalises en die tien stappe vir behoefte-analises, soos deur Brown (2009) geïdentifiseer, word op die teikengroep toegepas. ’n Gevolgtrekking wat na aanleiding van die behoefte-analise en die data wat daaruit verkry is, word ten slotte gegee

Konteks van die studie
Die metodologiese stappe vir die uitvoer van ’n behoefte-analise
Definieer die doel van die behoefte-analise
Bepaal en beperk die teikengroep
Besluit op benadering en sillabus
Erken beperkings
Selekteer data-insamelingsprosedure
Versamel data
Analiseer die data
Interpreteer die resultate
Interpretasie van data
Bepaal die doelwitte
Evalueer en lewer verslag oor die behoefte-analise
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call