Abstract

Should Afrikaans churches confess guilt for its share in apartheid? What do we learn from the German discussion? This article asks the question whether the Afrikaans-speaking churches should confess guilt publicly for their support of the apartheid-state. A short summary is given to different opinions in South Africa. The main focus of the article is on the German discussion. From this discussion we learn that people, some in a more horrible way than others, do make themselves guilty in history. For believers it is a matter of course to confess their guilt in a church service. Guilty people, unfortunately, always try to justify themselves and to point to the guilt of others. Some people are always more guilty than others, but people become guilty collectively. To prevent evil, the church has the responsibility of preaching the doctrine of original guilt. This would also enable believers to handle guilt from the perspective of the doctrine of justification.

Highlights

  • Should Afrikaans churches confess gnUt for its share in apartheid? What do we learn from the German discussion? This article asks the question whether the AJriJwans-spealdng churches should confess guilt publicly for their support of the apartheid-state

  • Die Afrikaanse Kerke, apartheid en skuldbelydenis massamoord in Langa 1960 (Beeld, 23 April 1996:6), gedwonge verskuiwings (Beeld, 25 April 1996:13), wrede moorde op regses en studente (Beeld, 3 Mei 1996:7), briefbornme vir geestelikes wat hulle met die ANC vereenselwig het (Beeld, 11 Junie 1996: 2), onskuldige teistering van mense, inhegtenisnemings (Beeld, 26 Julie 1996:4), 'n kind wat saam met 'n valslik beskuldigde rna aangehou is en selfs vir dae sonder kos in afsondering gehou is (Beeld, 8 Aug 1996:4), wreedhede van die Vlakplaas-eenheid van die veiligheidspolisie soos deur die Eugene de Kock verhoor blootgele is (Beeld, 17 Sept 1996), 7000 jeugdiges wat tussen 1960 en 1989 gesterf het (Beeld, 13 Junie 1997:2) ensovoorts, ensovoorts

  • Die 46ste Nasionale Sinode van die Gerefonneerde Kerke in Suid-Afrika van 6-16 Januarie 1997 op Potchefstroom, is deur 'n beskrywingspunt van die Suidelike Partikuliere Sinode versoek om hom oor die vraag uit te spreek of die Gerefonneerde Kerke 'n bepaalde aanspreeklikheid moet aanvaar vir die staatkundige-sosiale verlede van Suid-Afrika met betrekking tot die vestiging en uitvoering van die beleid van afsonderlike ontwikkeling of apartheid, en indien sodanige aanspreeklikheid bevestig of ontken sou word, wat die Here van die kerk in hierdie verband verwag'

Read more

Summary

DIE BYDRAE VAN DIE DUITSE DISKUSSIE TOT ONS PROBLEMATIEK

Dit is duidelik dat die Afrikaanse kerke met talle vrae en probleme gekonfronteer word waarop hulle nie voorbereid is nie. Die DUitse Evangeliese Kerk is al reeds deur hierdie krisis van politieke skuldbelydenis. 'n Noukeurige leser sal opmerk dat alles in die Duitse debat (wat ek ter sprake bring) met ons problematiek te make het. Daarom is die oorlog moreel beoordeel met 'n morele maatstaf wat hulle self bepaal het, naamlik die oorw~nning as prinsiep van geregtigheid. Alreeds in die somer van 1919 het die Duitsers voor die 'W~reldbond vir Vriendelike Samewerking van Kerke' in Dud Wassenaar in Nederland die eerste keer politieke skuld bely. Friedrich Siegmund-Schulze en vier ander Duitsers het daa.r namens die Duitse Kerk skuld beIy, en erken dat die skending van Belgie se neutraliteit moreel verkeerd was. As gevoig hiervan het die wrok tussen vera! die Duitsers en Franse bly voortlewe

Menings oor skuld tydens die Tweede Wereldoorlog
WCvan Wyk
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call