Abstract

Modern (financial) slavery There is probably no single person who has not been affected by the current international financial crisis. In order to understand what has happened, the reasons for the credit – and extended financial crisis are analysed and related to slavery. This article provides an international perspective, but also gives the South African perspective. From the article, it seems that the same factors that motivated people to apply slavery, today also motivate large corporations and individuals to keep hostage a large number of people in a spiral of increased consumerism. The consumer spending is financed by paying people more for their spare time and people taking up more credit. From the relentless way in which credit is being advertised, it seems that there is very little respect or care for the well-being of those trapped in debt. The prospects of ending the financial slavery are discussed and some recommendations are made regarding dealing with debt. The article closes with a call on the church to enter into the debate.

Highlights

  • Daar is waarskynlik nie een persoon wat deur die huidige internasionale finansiële krisis onaangeraak is nie

  • Die verbruikersbesteding word gefinansier deur persone wat meer van hulle vrye tyd vir betaling aanbied of meer krediet opneem

  • Tydens hierdie tydperk het slawerny twee bene gehad, naamlik die wetlike sy en die ekonomiese sy (Drescher & Engerman, 1998:28)

Read more

Summary

Inleiding

Daar is waarskynlik geen persoon wat nie deur die huidige internasionale finansiële krisis geraak word nie. Daar kan egter met reg gevra word hoeveel persone sonder voorbedagte rade in finansiële probleme beland; en hoe gemaak indien ’n persoon nie deel van die oorsaak van die probleem was nie, maar hom-/haarself ook nie daarteen kan beskerm nie. In die besinning oor die onlangse gebeure in die finansiële wêreld ontstaan vrae soos die volgende: Hoe het die huidige krisis ontstaan? Indien mense vasgevang is, is daar nie dalk moontlik ’n element van slawerny betrokke nie? Hoe moet oor die huidige finansiële krisis besin word en die gevolge wat dit vir miljoene mense het? In hierdie artikel word juis gepoog om die kerk se betrokkenheid by die kwessie van finansiële slawerny krities in aanmerking te neem

Probleemstelling
Doelstellings en metodologie
Agtergrond rondom slawerny
Definisie van slawerny
Die ontstaan van slawerny
Tipering van slawerny
Kenmerke van slawerny
Die voorwaardes vir die afskaffing van slawerny en die rol van die kerk
Geskiedkundige verloop
Die rol van die kerk
Onlangse krisisse
Die Meksikaanse krisis
Die Asiatiese krisis
Huidige internasionale krisis
Die Suid-Afrikaanse posisie
Elemente van die krisisse
Toenemende verbruikersbesteding
Afname in reële salarisse
Toename in skuld
Spekulasie
Die slawernymotief as gemene deler van krisisse
Verband tussen finansiële binding en slawerny
Afskaffing van eietydse slawerny en die rol van die kerk
Samevatting
Gevolgtrekking
Aanbevelings

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.