Abstract

Psalms are songs that have principal importance in Jewish and Christian traditions; in the Eastern Orthodox and Western churches; in the Roman Catholic tradition and numerous Reformed divisions. Contemplation on this rich heritage considers the Psalm's contribution to the enrichment and magnification of the liturgy. The richness that the Psalms offer as song book, should be rediscovered and utilised. In this article, selected new Psalms, recently versified in Afrikaans by T T Cloete, are analysed. These Psalms are to be taken into official use on 28 October 2001. The place and function of hymnals is also considered. The church songs are analysed using three criteria: theological, literary, and musicological aspects.

Highlights

  • Psalms are songs that have principal importance in Jewish and Christian traditions; in the Eastern Orthodox and Western churches; in the Roman Catholic tradition and numerous Reformed divisions

  • In een van die Romeinse kerke is die pontifikale hoogmis gevier, en daar is 'n plegtige psalmgesang aangehef op die oomblik wanneer die ISSN 1609-9982 = VERBUM ET ECCLESIA JRG 22 (2) 2001 pous en sy gevolg hulle intog in die kerk maak

  • In die aanvangspsalm kan die gemeente sy blydskap uitsing in teenwoordigheid van die lewende God

Read more

Summary

DIE LIED AS ERFENIS

Die Psalms vervul in vele opsigte 'n brugfunksie tussen uiteenlopende soorte mense wat mekaar vroeer op een of ander manier vermy het. Die psalms verbind mense uit verskillende werelde, tradisies en tye. Daar kan ook afwisselend van antifonale sang deur die kantory gebruik gemaak word. Die Psalms is die boek in die Bybel wat die grootste invloed op die liturgie van die Ou Testamentiese tye en in die Joodse en Christelike kerk uitgeoefen het. Die Psalms is 'n boek wat die verhaal van God en mens se omgang met mekaar vertel. Die Psalms is in die tempel gesing deur 'n gilde van sangers wat deur musici begelei is. In die verband kan ook na die lofsang in Matteus 26:30, wat mi die Nagmaal gesing is, verwys word (Vrijlandt 1989:22). Daar is ook oor die vreugde van die Wet gesing (Ps 1; 19; 110). In die ryk tradisie van die Christendom leef ons daarom ook uit die Psalms (Schuman 1998a:166-167; Monsma 1998: 423-425)

DIE LIEDBOEK VAN DIE KERK
Teologies
Musikologies

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.