Abstract

Human rights and human dignity The concept of human rights includes a variety of entitlements which are commonly subdivided into natural rights of the individual, civil and political rights, economic, social and cultural rights and solidarity rights. It has come to be generally accepted that human rights are based on the principle of human dignity. However, there are instances where human dignity is not recognised as the basic norm of a bill of rights (for example in the USA), and from a Christian perspective human dignity does not represent the core element of being human. Dooyeweerd described the human person as above all being endowed par excellence with religiosity, while Timothy Jackson singled out “sanctity” as the most fundamental basis of human rights protection. This contribution focuses on the need for a Scriptural foundation of human rights.

Highlights

  • Menseregte sluit ’n groot verskeidenheid aansprake in wat gangbaar ingedeel word in natuurlike regte van die individu, burgerlike en politieke regte, ekonomiese, sosiale en kulturele regte en solidariteitsregte

  • Die leerstuk van menseregte vind sy historiese grondslag in die politieke onrus van die sewentiende eeu in Engeland

  • Om daardie regte te identifiseer, postuleer Locke die bestaan van die individu in ’n sogenaamde natuurstaat waar almal gelyk is en geen regsvoorskrifte geld of regeerders bestaan nie

Read more

Summary

Die geslagte van menseregte

John Locke (1632-1704) het die eerste ontwerp van die leerstuk van menseregte die lig laat sien in Two Treatises of Civil Government (1689), waarin hy die beëindiging van die despotiese bewind van die Engelse koningshuis van Stuart, wat deur die sogenaamde Glorious Revolution (1688) teweeg gebring is, teoreties verantwoord. Voorsiening in die behoeftes vir die sinvolle genieting van ekonomiese en sosiale regte is in baie gevalle nie onmiddellik haalbaar nie en daar moet dus voorsiening gemaak word, as ’n dringende faset van regeringsbeleid, vir die progressiewe implementering van die dienste, fasiliteite en onderskraging wat verwerkliking van hierdie regte moontlik sal maak. In die Suid-Afrikaanse grondwet word beskerming beloof vir sodanige regte in die geval van omgewingsregte (a 24), die reg op ontwikkeling wat deur herstellende aksie bevorder word as aanhangsel tot die reg op gelykheid (a 9(2)), eiendomsregte (a 25(6)-(9)), die reg op onderwys (a 29(2)(c)), en die reg op selfbeskikking van kulturele, godsdienstige en taalgemeenskappe (aa 31, 185-186 en 235). Die reg om jou kulturele belange te bevorder, hoort na sy inhoud tot die sosiale regte van kultuurgenote, maar vereis nie die voorsiening van dienste, fasiliteite of onderskraging deur die staatsowerheid nie. Verwerkliking van gelyke geleenthede op die gebied van ekonomiese en sosiale regte kan onmiddellik verwerklik word en hoef daarom nie aan progressiewe implementering onderworpe gestel te word nie

Menswaardigheid
Menseregtebeskerming sonder menswaardigheidsbeskerming
Historiese stigma wat aan menswaardigheid kleef
Die alternatief
Slotwoord
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.