Abstract

Media transformation sets the scene for a new journalismSince 1993 the South African media have been going through a period of fundamental transformation. This process has resulted in a phenomenon of black journalists and whites with credentials as anti-apartheid activists, moving into senior editorial positions at the South African Broadcasting Corporation (SABC) as well as at newspapers. This article briefly describes the said transformational steps within the framework of existing media models, inter alia the developmental, social-responsibility and democratic-participatory models. Journalism covering the arts, culture and literature is thereby placed within a broader media context. It is concluded that the dominant media model(s) will determine the kind of journalism we can expect in future.

Highlights

  • Since 1993 the South African media have been going through a period o f fundamental transformation

  • Het Suid-Afrika - wat in euforiese oomblikke die reënboognasie genoem word reeds ’n reenboogmedia? O f is hy op pad daarheen? Uit die transformasiestappe wat in hierdie artikel beskryf word, is dit duidelik dat ’n nuwe mediabedeling wel die eis van ’n polities-transformerende Suid-Afrika is en dat substansiële vordering reeds op dié weg gemaak is

  • Afrikaans is nie net drasties op TV ingekort nie, maar Engels is - in pas met die nasiebougedagte - deur die SAUK tot de fa cto nasionale taal verhef. ’n Groot aantal van die beste uitsaaiers het met vervroegde pensioen o f pakkette uit diens getree en steeds groter druk is op die ou Afrikaanse radiodiens geplaas

Read more

Summary

Inleiding

Die plaaslike massamediabedryf word wesenlik beïnvloed deur die transformasieprosesse wat die Suid-Afrikaanse samelewing die afgelope jare ingrypend verander. Die media is egter nie net ’n onderafdeling van dié polities-sosiale konteks nie; dit het ook sy eie dinamika wat die medialandskap stuk vir stuk transformeer, met gevolge vir onder meer die politiek en kultuur. Die onderliggende normatiewe mediamodelle wat tans in die Suid-Afrikaanse media fimksioneer, word beskryf. Vanweë die genoemde doelwitte en aard van die onderwerp wat in hierdie artikel bespreek word, word ’n kwalitatiewe beskrywing en analise van onlangse ontwikkelinge aan die hand van genoemde mediamodelle beoog. Uit die transformasiestappe wat in hierdie artikel beskryf word, is dit duidelik dat ’n nuwe mediabedeling wel die eis van ’n polities-transformerende Suid-Afrika is en dat substansiële vordering reeds op dié weg gemaak is. Die belangrikste normatiewe mediamodelle wat tans in Suid-Afrika fimksioneer en wat saam vorm aan die nuwe medialandskap gee, kan kortliks aan die hand van McQuail (1989:111-123) soos volg beskryf word: Lileralor 18(3) Nov. 1997:199-220

Die ontwikkelingsmodel
Sosiale-verantwoordelikheidsmodel
Samevatting
Transform asiestappe in die uitsaaibedryf
Die openbare uitsaaimedia
Die SAUK
G em eenskapsradiostasies
O nafhanklike uitsaaiers
M -Net
Die pers
Die ou mynhuis-beheerde Engelstalige pers
Independent N ew spapers
Die swart pers
Die Afrikaanse pers
Nasionale Pers
P ersk o r
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call