Abstract

Coverage of issues related to language, in particular language rights and language policy, in the South African print media The print media are both important and reliable barometers for determining the feelings and attitudes of the reading public. This information, compiled in an annual report to PanSALB, may assist in making various groups aware of their language rights and could help to cultivate a proactive culture of language rights. This, in turn, could contribute towards the transformation of our society. It could also serve as deterrent to linguistic discrimination. In order to determine the validity of the assumptions represented in the print media, language issue coverage in the print media is compared to official language rights complaints lodged with PanSALB. The government might well avoid conflict by taking cognisance of language problems and ensuring that constitutional rights are upheld before problems arise.

Highlights

  • Die gedrukte media is ’n belangrike en betroubare barometer om die gesindhede en gevoelens van die leserspubliek te peil

  • Hulle merk die volgende op: Generally speaking, it is probably correct to state that the evolving pattern of official language policy in South Africa reveals a trend towards English, in effect towards official monolingualism (Du Plessis & Pretorius, 2000:506)

  • ’n Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat) is in die lewe geroep (Wet 59 van 1995) om die wetlike toepassing van die amptelike taalbeleid te monitor

Read more

Summary

Inleiding

In ’n analise van die struktuur van die amptelike taalwetgewing (artikel 6 van Wet 108 van 1996), betoog Du Plessis en Pretorius (2000:505-506) dat die praktiese toepassing van die taalklousule hom leen tot uiteenlopende interpretasies. ’n Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat) is in die lewe geroep (Wet 59 van 1995) om die wetlike toepassing van die amptelike taalbeleid te monitor. [...] Die Raad moedig praktyk en beleid aan wat daartoe sal bydra dat Suid-Afrikaners bevry word van alle vorme van taaldiskriminasie (Pansat, 2002:176). Ten einde voldoende inligting oor taalregte en taalkwessies in SuidAfrika te verkry, het Pansat die Eenheid vir Taalfasilitering en -bemagtiging (ETFB) aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) (tans Eenheid vir Taalbestuur) opdrag gegee om behulpsaam te wees met die daarstelling van ’n South African Language Rights Monitor (SALRM). In die volgende afdeling word ’n inhoudsontleding van taalregteklagtes in die Suid-Afrikaanse gedrukte media, vir die periode 1 Januarie 2003 tot 31 Desember 2003 (die tweede jaar van die SALRM-projek), gedoen. Die doelwit met die ondersoek is om aan te toon watter taalinsidente aanleiding tot ontevredenheid onder sekere taalgroepe gegee het sodat die regering pro-aktief kan optree om potensiële taalkonflikte te ontlont

Rekenskap van die empiriese ondersoek
Teoretiese motivering vir die ondersoek
Metodologie
Bespreking van taalverwante data
Bespreking van taalregteklagtes
Bespreking van taalregteklagteleggers
Vergelyking met amptelike taalregteklagtes gerig aan Pansat
Findings
Gevolgtrekking
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call