Abstract

'Compassion fatigue' – coping with secondary traumatic stress There is a cost to caring. Professionals who listen to clients’ stories of fear, pain and suffering may feel similar fear, pain and suffering because they care. Simply the knowledge that a loved one has been exposed to a traumatic event can be traumatising – in this respect trauma can sometimes be contagious. The consequence of this process is that trauma therapy profoundly changes the therapist. These changes are both inspiring and disturbing, involving gains and losses. Traumatology literature usually excludes those who have been traumatised indirectly; thus this aspect is specifically explored in this article. Terminology like compassion fatigue, secondary traumatic stress, burnout, countertransference, and vicarious traumatisation, are explored. The importance of compassion satisfaction, a team approach and supervision is also highlighted. A list of typical characteristics of compassion fatigue is provided, as well as practical guidelines for dealing with and preventing this problem. Certain pastoral-theological perspectives concerning this theme are also discussed.

Highlights

  • Volgens Figley is een van die gevolge hiervan die feit dat die getal slagoffers van gewelddadige misdaad, ongelukke en ander traumatiese gebeure, grootliks onderskat word aangesien slegs diegene in berekening gebring word wat direk deur die ongeluk/trauma beïnvloed is

  • Ander verwante terme wat soms ook in vakliteratuur voorkom, is onder andere die volgende: medelyestres, medelye-uitputting, sekondêre viktimisering, medeviktimisering, plaasvervangende viktimisering, kontakviktimisering, sekondêre oorlewende, en emosionele oordraagbaarheid

  • Freudenberger (1974:159) wat oorspronklik hierdie term gemunt het, definieer uitbranding soos volg: Om te misluk, om afgerem of uitgeput te raak as gevolg van oormatige eise aan energievlakke, liggaamsvlakke en reserwebronne

Read more

Summary

Terminologie

In die bespreking van ’n tema soos medelyemoegheid (compassion fatigue), is daar ’n paar terme waarvan kennis geneem moet word om tot ’n meer volledige verstaan van hierdie saak te kom. Sommige van hierdie terme is reeds vermeld, maar ons let vervolgens meer spesifiek op elkeen

Medelyemoegheid
Sekondêre traumatiese stres
Uitbranding
Basiese behoeftes beïnvloed deur medelyemoegheid
Die invloed van medelyemoegheid op die werkkring en gemeenskap
Die rol van medelyemoegheid binne ander beroepe en dissiplines
Tekortkominge in die opleiding van beraders en terapeute
Nuwelinge-risiko
Die belangrikheid van supervisie
Die belangrikheid van ’n spanbenadering
Medelyesatisfaksie
Gevaartekens wat kan dui op medelyemoegheid
Vergelyk die bydraes van onder andere die volgende
Praktiese riglyne in die hantering en voorkoming van medelyemoegheid
10. Enkele pastorale perspektiewe
11. Samevatting en konklusie
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.