Abstract

This study investigates the manner in which the implementation of the National School Nutrition Programme (NSNP) is managed by the principals in under-resourced primary schools in the Waterberg district of Limpopo province, and as such forms part of a larger joint UP and NENU study of the state of the principalship in both urban and rural settings in the two countries. Data for this qualitative study was collected within the framework of the four management functions described by Van Deventer and Kruger: planning, organising, leading and directing, as well as controlling and evaluating, by interviewing and observation. The study’s primary finding is that, although principals are aware of the guidelines and practices for the implementation of the NSNP, prescribed by the Department of Basic Education, they rely almost entirely on other role player at school level to manage the programme, without any day-to-day involvement in the process or any recognition of their own roles and responsibilities in this regard.

Highlights

  • Read online: Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online

  • This study investigates the manner in which the implementation of the National School Nutrition Programme (NSNP) is managed by the principals in under-resourced primary schools in the Waterberg district of Limpopo province, and as such forms part of a larger joint Universiteit van Pretoria (UP) and Northeast Normal University (NENU) study of the state of the principalship in both urban and rural settings in the two countries

  • Volgens die Departement van Basiese Onderwys (DBO) wat die Nasionale Skoolvoedingsprogram (NSVP) as sentraal tot sy nasionale mandaat beskou (DBE 2011:8), word hierdie program primêr gekonseptualiseer as ’n onderwysingryping wat daarop gemik is om die skoolgaan-ondervinding van die mees behoeftige laerskool leerders te verbeter deur die verligting van honger op die kort termyn, die verbetering van konsentrasievermoë en deur ’n positiewe bydrae te maak tot hul algemene gesondheidsontwikkeling (DBE 2010:5)

Read more

Summary

Konteks en doel van die studie

Die huidige studie vorm deel van ’n meer omvattende samewerkingsnavorsingsprojek waarby die Universiteit van Pretoria (UP) en die Northeast Normal University (NENU) in Changchun, China, betrokke is. Hierdie bepaalde deel van die omvattende studie beskryf die leierskap- en bestuurspraktyke wat deur skoolhoofde aangewend word in die implementering van die NSVP, sowel as die suksesse en uitdagings in die implementering van die voedingsprogram. Die program het een voedsame ete per leerder per dag voorsien vir die 194 skooldae van daardie skooljaar (DBE 2011). Die raamwerk vir 2009/2010 het byvoorbeeld gestipuleer dat die ete reeds teen 10:00 van elke skooldag aan leerders gegee moes word (ook ’n vereiste wat in die DBO-riglyne gestipuleer is [DBE 2009:5]), en dat die koste van hierdie daaglikse ete binne die begroting van R1.80 per kind per dag vir laerskoolleerders en R2.30 per dag vir hoërskoolleerders moes val (DBE 2010). Om op te som: voedselhanteerders berei en kook die basiese voedsel wat afgelewer word deur voedselleweransiers aan wie tenders toegeken is, om sodoende op elke skooldag van doi:10.4102/satnt.v32i1.778. Skoolhoofde is en bly egter verantwoordelik vir die oorkoepelende bestuur en sukses van die NSVP op skoolvlak

Onlangse en verwante navorsing oor die Nasionale Skoolvoedingsprogram
Beplanning as bestuursfunksie
Organisering as bestuursfunksie
Leiding en rigtinggewing as bestuursfunksie
Kontrole en evaluering as bestuursfunksie
Suksesse en uitdagings
Bespreking van resultate
Findings
Mededingende belange
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call