Abstract

Imago et similitudo Dei: the meaning of humans being God’s image and likeness investigated from a Christianphilosophical perspective This investigation is an effort to determine the meaning of the Biblical revelation that human beings were created in the image and likeness of God and to do so from a Christian-philosophical perspective. The following steps are taken: The introduction is a reminder that one’s view of reality (ontology) and of being human (anthropology) is decisive in terms of how one will understand the meaning of “imago Dei”. It is illustrated, firstly in the older essentialistic (or ontological) viewpoints, which explained the image of God in man analogically, in other words as similarity and difference between the divine and human natures. Next, it is indicated that the more recent relational viewpoints on the image of God also cannot really indicate its full richness. The next section provides an exposition of how a few reformational philosophers understood this mysterious Biblical expression about the human being. It is indicated how their viewpoint about human beings can solve many misconceptions connected with the “imago et similitudo Dei” and also open new, wider perspectives. The concluding part will summarise the results of the investigation.

Highlights

  • “Imago et similitudo Dei”: op soek na die betekenis van die mens as beeld van God

  • Imago et similitudo Dei: the meaning of humans being God’s image and likeness investigated from a Christianphilosophical perspective. This investigation is an effort to determine the meaning of the Biblical revelation that human beings were created in the image and likeness of God and to do so from a Christian-philosophical perspective

  • The section provides an exposition of how a few reformational philosophers understood this mysterious Biblical expression about the human being

Read more

Summary

Inleiding: die vraagstuk en die weg na verheldering

Volgens talle skrywers bevat die feit dat die mens reeds in Genesis 1:26, 27 die beeld en gelykenis van God genoem word terselfdertyd ’n misterie (want die uitdrukking word nie verduidelik nie) asook iets baie belangriks, waarsonder die mens nie werklik verstaan kan word nie. Dat dit nie die geval is nie, blyk egter duidelik uit die vrae wat nog steeds rondom hierdie Bybelse uitdrukking bly hang. Ter illustrasie die volgende: Die essensialistiese visies is van mening dat die beeld van God in die mens wel geskaad is, maar nie heeltemal verlore gegaan het nie. Die Christelik-filosofiese weg wat gevolg word op pad na groter helderheid, behels die volgende: Ter inleiding word beklemtoon dat ’n mens alleen oor hierdie onderwerp kan nadink in terme van die werklikheidsvisie en mensvisie van jouself en van jou eie tyd. Dit blyk uit die essensialistiese en relasionele visies wat kortliks behandel sal word. Die hoofvraag is egter of die werklikheids- en mensvisie van ’n reformatoriese filosofie nie groter helderheid oor hierdie “kerngeheim” van die mens kan bied nie. In ’n slotgedeelte word die belangrikste resultate van die ondersoek saamgevat

Ontologiese en antropologiese vertrekpunte is deurslaggewend
Ontologiese vertrekpunte
Antropologiese uitgangspunte
Digotomie
Tweërlei beeld
Die gereformeerde tradisie daarna
Samevattende terugblik
Sy bydrae
Kritiek op Berkouwer
Kruyswijk se eksegetiese studie
Beeld en gelykenis
Implikasies
Verliesbaarheid van die beeld
Vollenhoven oor die beeld van God
Die belangrikheid van die religieuse rigting
Die mens as ’n religieuse wese
Die beeld is “verliesbaar”
Verskil met ander denkers – ook van Dooyeweerd
Samevattend
Verdere uitbouing
Fowler se bydrae
Die betekenis van die Bybelse antropologiese begrippe
Verrassende gegewens oor die mens
Tekste wat ’n digotomie leer?
Redes vir ’n digotomistiese mensvisie
Valse teenstellings
Die mens – ’n aardse wese
Die mens as die kreatuurlike beeld van God
Beeld dui op die unieke verhouding tussen mens en God
Die religieuse verhouding kan twee rigtings hê
Die verhouding moet deur liefde genormeer word
Heerskappy en versorging
Verreikende praktiese implikasies
6.10 Belangrikheid van die filosofiese vertrekpunte
6.11 Verrykende insigte
Ontologiese uitgangspunte
Die mens alléén die beeld van God
Die beeld raak die hele mens
Die hart is die religieuse sentrum van die mens
Struktuur en rigting
Status en taak of amp
Terugblik
Middleton en Walsh se bydrae
Die konteks van Genesis 1:26-27
Die mens as beeld van God by die skepping
Die mens as beeld na die sondeval
Die beeld by verlossing
Hoe om Christus te verbeeld
Resultaat
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.