Abstract

GWU working class theatre in Afrikaans (ca. 1930 - ca. 1950)In 1984 Elsabé Brink drew attention to plays, prose and poetry written between 1930 and 1950 in Afrikaans by members of the Garment Workers’ Union (GWU). Scholars such as Stander and Willemse (1992), Van Niekerk (1996) and Van Wyk (1995, 1997) have also referred to GWU plays. Apart from these overviews, GWU plays as such have not yet received the attention they deserve. This article presents a revaluation, initially by providing an overview of their contents, followed by an examination of cultural, economic and political influences. It is argued that - retrospectively - the GWU plays reflected a unique cultural specificity from the framework established by Sitas (1986) for more contemporary working class theatre.

Highlights

  • N.P, van Wyk Louw (1939:16) het reeds in 1936 in ’n toespraak op Stellenbosch na die moontlike bestaan van werkersliteratuur in Afrikaans verwys, met ander woorde na tekste waarin ’n werkerstem voorkom

  • In hierdie verband bied Elsabé Brink (1984,1986, 1989) oorsigte van hul prosa, poësie en dramas, en die wyse waarop die klerewerkers betrokke was by die ideologiese konstruksie van die begrip volksmoeder (Brink, 1990)

  • Lourens (1997) gee oorsigtelik aandag aan hul prosageskrifte, terwyl Stander en Willemse (1992), Van Niekerk (1996) en Van Wyk (1995, 1997) hul skryfwerk tesame met dié van ander outeurs betrek

Read more

Summary

Inleiding en doelwitstelling

N.P, van Wyk Louw (1939:16) het reeds in 1936 in ’n toespraak op Stellenbosch na die moontlike bestaan van werkersliteratuur in Afrikaans verwys, met ander woorde na tekste waarin ’n werkerstem voorkom. Lourens (1997) gee oorsigtelik aandag aan hul prosageskrifte, terwyl Stander en Willemse (1992), Van Niekerk (1996) en Van Wyk (1995, 1997) hul skryfwerk tesame met dié van ander outeurs betrek. Daar was gevolglik nog nie ’n ondersoek van skryfwerk deur lede van die KWU wat uitsluitlik op hul dramas konsentreer nie. Daarom is die doel met hierdie bespreking om ’n herevaluering van die klerewerkers se dramaproduksie te lewer, eers deur besonderhede oor hul tekste te gee en daama deur hulle dramas birme die konteks van hul werkersgeskiedenis te plaas. Die vraag wat ondersoek word, is of daar ooreenkomste bestaan tussen KWU-dramas en ander werkersklasdramas in die algemeen. Sluit KWU-tekste, retrospektief beskou, by ’n bestaande verwysingsraainwerk aan, en, indien wel, wat is die aard van die aansluiting?

Besonderhede oor KWU-tekste
Geen ontstaans- of opvoeringsdatum
Werkersgeskiedenis
Kultuurgeskiedenis as werkersgeskiedenis
Outobiografiese fiksionalisering
Ekonomiese agtergrond as werkersgeskiedenis
Politieke geskiedenis as werkersgeskiedenis
Samevatting
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.