Abstract

Our everyday experience is well acqainted with the reality of constancy and change. Persistence over time (continuity) is normally accompanied by an awareness of change (discontinuity). In the first part of the article this distinction is investigated and described from an epistemological perspective. The second part deals with the way in which the author of the letter to the Hebrews uses it in describing the rest that God promises his people. It is argued that the theme of God’s rest entails an implicit awareness of the foundational relationship between constancy and change, which is used as hermeneutical strategy to encourage the readers on their pilgrimage. The article is concluded by refering to other themes that could be investigated on the basis of the same hermeneutical strategy. The study also leads to a few proposals for consideration by the translators of the new Afrikaans Bible. Article in Afrikaans

Highlights

  • Our everyday experience is well acqainted with the reality of constancy and change

  • An investigation of the Letter to the Hebrews” argumenteer Ernst Käsemann (1984) oortuigend dat die Hebreërskrywer vir die christelike gemeenskap of kerk wil wys op die grootse belofte van rus wat op hulle wag en die versoeking wat die vervulling daarvan bedreig

  • Die artikel word afgesluit met ’n samevattende perspektief, waarin ander moontlike temas vir ondersoek aan die hand van die onderskeiding uitgespel word

Read more

Summary

INLEIDING

In sy standaardwerk “The wandering people of God. An investigation of the Letter to the Hebrews” argumenteer Ernst Käsemann (1984) oortuigend dat die Hebreërskrywer vir die christelike gemeenskap of kerk wil wys op die grootse belofte van rus wat op hulle wag en die versoeking wat die vervulling daarvan bedreig. In sy brief gebruik die Hebreërskrywer die hermeneutiese strategie van kontinuïteit en diskontinuïteit om verskeie temas – waaronder die rus wat God beloof het – te beskryf. Vir die skrywer het Israel en sy lesers dieselfde (kontinue) doel: om in dié rus in te gaan. Om die wyse waarop hy hierdie onderskeiding gebruik om sy lesers in te lig oor die rus wat God beloof het en hulle so aan te spoor om in die geloof te volhard, is die hoofdoel van die artikel. Eerstens word die onderskeiding tussen kontinuïteit en diskontinuïteit aan ’n breër epistemologiese ondersoek onderwerp, wat as teoretiese raamwerk dien. Daarna word die belofte van God se rus bespreek aan die hand van die onderskeiding, wat deur die eeue heen tot in ons dag so relevant is vir ons verstaan van die werklikheid. Die artikel word afgesluit met ’n samevattende perspektief, waarin ander moontlike temas vir ondersoek aan die hand van die onderskeiding uitgespel word

KENTEORETIESE RAAMWERK
Die belofte van rus
Die voorwaarde om in die rus in te gaan
Die belewing van God se rus
Die strawwe vir hulle wat nie glo nie
REEDS – NOG NIE
AANSPORING
KONKLUSIE
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call