Abstract

The object of this paper is to demonstrate the use of an alternative method to measure and quantify international competitiveness. The South African agricultural sector is taken as a case study. The paper builds on Bela Balassa's method (1989) of measuring comparative advantage by means of historically revealed advantage. In practice this method is easy to use, readily applicable and the necessary data are usually available. The results of this measuring excercise are interesting and support the hypotheses that a low level of labour productivity contributes significantly to the low international competitiveness of South African agriculture.

Highlights

  • The object of this paper is to demonstrate the use of an alternative method to measure and quantify international competitiveness

  • Dit impliseer groter doeltreffendheid van die markmeganisme wat uiteindelik tot die ekonomiese ontwikkeling en welvaart van almal behoort by te dra

  • Produseer die land 'n ander produk minder doelmatig, sal dit vir albei lande voordelig wees om te spesialiseer in die produksie van die kommoditeit waarin dit 'n absolute voordeel het

Read more

Summary

TEORETIESE BEGINSELS

Volgens die beginsel van komparatiewe voordeel behoort lande in produkte te spesialiseer waarin hul internasionaal relatief meer doebnatig is. Waar een land 'n produk meer doelmatig as 'n ander kan produseer, beskik dit oor absolute voordeel. Produseer die land 'n ander produk minder doelmatig, sal dit vir albei lande voordelig wees om te spesialiseer in die produksie van die kommoditeit waarin dit 'n absolute voordeel het. David Ricardo het daarop gewys dat indien so land sou spesialiseer in die kommoditeite waarin die absolute nadeel die kleinste is, relatief tot ander lande, en produkte invoer waarin sy absolute nadeel relatief die grootste is, sal aile lande se hulpbronne mees doelmatig aangewend word en die produksie van aile produkte toeneem. Deur die grootte van 'n land se absolute nadeel met die van ander lande te vergelyk, kan 'n land vasstel watter produkte dit die mees doelmatigste produseer. Aangesien kommoditeit j die intensiewe gebruik: van land A se relatiewe volop produksiefaktore benodig, Ie land A se komparatiewe voordeel in produk: j

PROBLEME VAN VORIGE STUDIES
BALASSA SE METODE
Rou beet en rietsuiker
Verdere en Venvante Navorsing
BIENNIAL CONFERENCE OF THE ECONOMIC SOCIETY OF SOUTH AFRICA
Findings
UITNODIGING VIR REFERATE
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.