Abstract

Communication science in South Africa: the beginnings, the present and challenges for the future This article is based on the Gert Pienaar Commemorative Lec-ture given by the author of this article on 27 August 2009 at the North-West University, Potchefstroom. The late Professor Gert Pienaar founded communication science (then Press Science) in South Africa, fifty years ago. Apart from acknowledging his contribution, the purpose of the lecture and of this article is to briefly outline the main research paradigms which have guided South African mass communication research the past fifty years, namely the positivist (or managerial) paradigm and the critical paradigm. It is argued that normative questions about the role and functions of the media in society underlie these paradigms. Against the background of new paradigms such as the postmodern and postcolonial paradigms (of which the basic tenets are also outlined) the applicability and relevance of old normative media theory in a new society and in a new media landscape (briefly described) are questioned and the Western prejudice of “old” normative theory is highlighted. With this in mind, four research areas for future South African mass com-munication research are emphasised, namely fundamental new media research, development communication research from an African perspective, communications policy research, and the indigenisation of mass communication theory.

Highlights

  • Hierdie artikel is gebaseer op die Gert Pienaar-gedenklesing wat op 27 Augustus 2009 deur die outeur van hierdie artikel in die Skool vir Kommunikasiestudies van die Noordwes-Universiteit gelewer is

  • Hier kan dit egter ook nie nagelaat word om te noem dat twee van die eerste studente wat in die Departement graad gekry het, onder die leiding van prof

  • Hy sou vandag met groot trots kon terugkyk op die groei en ontwikkeling van ’n vak wat hy hier in SuidAfrika begin het

Read more

Summary

Inleiding

Die artikel is gebaseer op die Gert Pienaar-gedenklesing wat op 27 Augustus 2009 deur die outeur van hierdie artikel by die Skool vir Kommunikasiestudies van die Noordwes-Universiteit gelewer is. Met hierdie lesing is die grondlegger van Kommunikasiekunde in SuidAfrika, wyle prof. Onder sy leiding het die eerste Suid-Afrikaanse studente in die Joernalistiek en later in die Perswetenskap en Kommunikasiekunde hulle studies voltooi. Hier kan dit egter ook nie nagelaat word om te noem dat twee van die eerste studente wat in die Departement graad gekry het, onder die leiding van prof. Hierdie twee studies se prinsipiële benadering en grondslag het van die begin af in die Departement inslag gevind. Hoe dit ook al sy, Gert Pienaar kan ongetwyfeld die Departement se man van eerstes genoem word. Hy sou vandag met groot trots kon terugkyk op die groei en ontwikkeling van ’n vak wat hy hier in SuidAfrika begin het.

Kommunikasiekunde as vak
Hoofstroomparadigmas in die studie van massakommunikasie
Die nuwe medialandskap en die nuwe samelewing
Nuwe vrae en nuwe uitdagings
Opsomming
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call