Abstract

In this article is argued that due to different social, philosophical and ecclesiastical changes in society the practice of small groups could be the solution to the need of koinonia (fellowship) among believers. The involvement of believers in small groups could likewise be instrumental in the deepening of their faith. The advantages and dynamics of small groups - for instance as a place where God could be listened to, an opportunity for koinonia, becoming sensitive towards the world and its needs and the addressing of socio-emotional needs, are expounded. The conclusion arrived at is that small groups can be an important factor in facilitating spirituality and the experience that "God is among us."

Highlights

  • Die mens van die negentigerjare se groeiende behoefte aan spiritualiteit (Kane, 1995:21; W uthnow, 1994:32-34) is ’n realiteit wat nuwe uitdagings voor die kerk se deur lê

  • Om die hedendaagse mens dinamies-relevant te kan bedien, word van die kerk vereis om sy eie spiritualiteit te evalueer, duidelik te defmieer en die praktiese beoefening daarvan vir lidmate te fasiliteer

  • In hierdie artikel word na ’n kleingroep verwys as ’n groep van 4 tot 15 lede wat in 'n hegte verhouding tot mekaar staan, wat as geestelike gesin aan mekaar verhind is en gereeld bymekaarkom vir lewensgemeenskap met God en mekaar, vir onderlinge opbou, en vir diens- o f getuienislewering in die samelewing

Read more

Summary

In le id in g

Die mens van die negentigerjare se groeiende behoefte aan spiritualiteit (Kane, 1995:21; W uthnow, 1994:32-34) is ’n realiteit wat nuwe uitdagings voor die kerk se deur lê. Die verband tussen geloofsinhotid en geloofsbelewing moet vir die lidmaat duidelik wees (Louw, 1989:3), anders kan dit maklik gebeur dat hy/sy weggelok word na (oënskynlik) groener weivelde waar sy behoefte aan belewing gevoed word. Die hervormers Luther en Bucer het albei aangetoon dat die amp van die gelowige en korporatiewe spiritualiteit in die kleingroep tot sy reg kan kom (Berkhof, 1973:378; Kunst, 1991:66-67). Bucer het kleingroepe beskou as Christelike gemeenskappe wat die groot stadskerk van Straatsburg tot ’n wesenlike reformasie kon bring (V an’t Spijker, 1990:137). Luther het gemeen dat Bybelstudie, gebed, die sakramente en Christelike dienswerk uitstekend in kleingroepe kan figureer (Floor, 1978:53-54)

W êreldw ye belangstelling in kleingroepbediening
Definiëring van die begrip kleingroep
Faktore wat die ontplooiing van korporatiewe spiritualiteit beinvloed
Postmodernisme
Verandcringe op sosio-politieke gebied
F aktore in die kerk
Eensydighede van ’n Woordverkondigingsmodel
Onderbeklemtoning van die Persoon en werk van die Heilige Gees
Verbrokkeling van gemeentelike verhoudinge en koinonia
Individualisering van spiritualiteit
Strukturcle vernuwing sender spirituele groei
Die vergete amp
Oppervlakkigheid in die kerk
Kleingroepe se potensiaal tot spiritualiteit
Strukture wat ruimtes skep om na God te luister
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call