Abstract

Children’s and youth theatre in Afrikaans: Overview and trends This article consists of two main parts. The first part provides a historical overview of children’s and youth theatre in Afrikaans, followed by the identification of some trends associated with this form of theatre. The initial aim of the article is to supplement current brief overviews of children’s and youth theatre and then to postulate that the same social, political and economic influences are present in children’s and youth theatre as in theatre intended for adult audiences. The discussion concludes that children’s and youth plays in Afrikaans, notably those published after 1922, offer indications of realities that playwrights, audiences and readers of these plays were confronted with.

Highlights

  • Die artikel bestaan uit twee hoofafdelings, waarin eerstens ’n historiese oorsig gegee word van die ontwikkeling van kinder- en jeugtoneel in Afrikaans, gevolg deur die identifisering van ’n aantal tendense met betrekking tot hierdie toneelvorm

  • Nie dieselfde tendense wat in jeugtoneel voorkom, is aantoonbaar in die Afrikaanse kindertoneel van dié periode nie. ’n Verklaring hiervoor is dat ’n kindergehoor vanweë sy aard en ouderdom nie op dieselfde wyse vatbaar is vir die gedagtes en opvattings wat in jeugtoneel voorkom nie

  • Die opset van die stuk stem egter met dié van sprokies soos Hansie en Grietjie ooreen, waarinkinders oorgelewer word aan die optrede van ’n wrede stiefmoeder of heks, wat later tot verantwoording geroep word

Read more

Summary

Inleiding

Ten spyte van die feit dat ’n groot aantal primêre tekste bestaan, is dit opvallend dat min navorsing oor kinder- en jeugtoneel in Afrikaans gepubliseer is. Tot op hede bestaan daar nog geen studie wat die Afrikaanse kinder- en jeugtoneel volledig vanaf sy ontstaan dek nie.. ’n Rede vir die beperkte aandag wat Afrikaanse kinder- en jeugdramas tot op hede ontvang het, hou verband met die verspreidheid en, in sommige gevalle, die bekombaarheid en toeganklikheid van tekste en inligting oor tekste. Hierdie artikel poog nie primêr om probleme wat verband hou met ’n omskrywing van die inhoud en betekenis van die begrip kinder- en jeugtoneel uit te stryk nie. Die artikel bestaan uit twee hoofafdelings: eerstens word ’n historiese oorsig gegee van die ontwikkeling van kinder- en jeugtoneel in Afrikaans; daarna volg ’n identifisering van ’n aantal tendense wat op hierdie toneelvorm betrekking het. Die doel met die artikel is om die bestaande, kort oorsigte van die Afrikaanse kinderen jeugtoneel aan te vul en om aan te toon dat dieselfde sosiale, ekonomiese en politieke kragte as in volwassenetoneel ook in kinder- en jeugtoneel werksaam is

Teater
Tendense in jeugdramas tot en met die sestigerjare
Tendense in kindertoneel tot en met die sestigerjare
Tendense in kinder- en jeugdramas ná die sestigerjare
Ten slotte
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.