Abstract

Key aspects of a model for school success in poor communities Some schools in impoverished communities are effective and successful in the face of the most difficult socio-economic circumstances and challenges. This phenomenon was investigated in a research project which had three phases. The first entailed a literature survey, culminating in a taxonomy of determinants of school success. The second phase consisted of the application of the taxonomy in field work in selected successful schools in impoverished communities. The third phase comprised interpretation of theoretical and empirical data, culminating in a model which depicts partnership as the central factor in all values and mechanisms pertaining to a successful school in an impoverished community. The model’s potential value is indicated, inter alia in guiding schools in impoverished communities towards meaningful self-assessment and change.

Highlights

  • In arm gemeenskappe tref ’n mens soms skole aan wat effektief funksioneer ondanks haglike sosio-ekonomiese omstandighede

  • Die tweede fase het bestaan uit die toepassing van die taksonomie in veldwerk wat uitgevoer is in vier geselekteerde suksesvolle skole in arm gemeenskappe

  • Die model het verskeie aanwendingsmoontlikhede, onder andere om te dien as basis vir die ontwikkeling van ’n assesseringsinstrument waarmee skole in arm gemeenskappe self hulle sukseskoers kan bepaal

Read more

Summary

Inleiding

Armoede is een van daardie verskynsels waarvan samevattend net gesê kan word: “Soveel hoofde, soveel sinne” – daar bestaan ’n groot aantal standpunte, teorieë en aannames oor die oorsake en meting daarvan. Die vlak van absolute armoede (dit wil sê die persentasie van die bevolking wat onder die sogenaamde broodlyn leef) in Suid-Afrika is ontstellend. Werkloosheid is algemeen – van die armes wat geskik is vir werk het minder as 30% daadwerklik werk – ’n situasie wat vererger word deur die feit dat 72% van die land se armes in landelike gebiede woon (Kamper, 2001:110.). Daar word geraam dat dit in Suid-Afrika jaarliks tussen R20 en R30 miljard sal kos (Terreblance, 2004:233), addisioneel tot die bestaande begroting, vir armoedehulp. Soos die aaklige prentjie voor ons ontvou, naamlik ’n prentjie van die ellende wat in ons land deur arm mense ervaar word, sal die besef oor wat om ons aangaan hopelik al dieper in ons gemoedere indring

Morele implikasies van die armoedeprobleem
Impak van armoede op onderwysvoorsiening
Raamwerk vir data-analise
Navorsingsontwerp
Observasiebevindings
Dokumentêre bevindings
Onderhoudsbevindings
Belangrikste suksesfaktor?
Bespreking
Kompleksiteitsteorie vis-à-vis die vennootskapmodel
Lerende-organisasieteorie vis-à-vis die vennootskapsmodel
Findings
Gevolgtrekkings
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call