Abstract
Being church in the saeculum today, Part 1: Unity through plurality. From a narrative theological perspective, the article tells the story of the church which has always been characterised by a tension between unity and plurality. The article illustrates that the root of the tension can be found in a binary mentality which traps the church in an endless labyrinth and keeps the it from being ‘A Broad Place’, a ’wide open space’. The article suggests that re-telling the church’s grand narrative of the Trinity sustains the re-telling of the church’s narrative in the changing environment of a secular society.
Highlights
Being church in the saeculum today, Part 1: Unity through plurality
Die eerste artikel fokus op algemene epistemologiese sake wat in die tweede artikel van toepassing gemaak word op die spesifieke denominasie waarvan die skrywer ’n lidmaat en ampsdraer is, te wete die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA)
Die wyse waarop in hierdie twee artikels geargumenteer word, is om die argument doelbewus in ’n vorm aan te bied wat eie is aan die wetenskaplike diskoers van die een-en-twintigste eeu
Summary
Affiliation: 1Department of Dogmatics and Christian Ethics, University of Pretoria, South Africa. In hierdie en ’n tweede opeenvolgende artikel word uitdagings beredeneer met die doel om aspekte uit te wys wat binne die konteks van die derde millennium aan kerkwees in die wêreld betekenis kan gee. In die tweede artikel word gefokus op die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) as gevallestudie. Die tweede artikel bestaan ook uit twee afdelings: Eerstens word geargumenteer dat die teologie, spesifiek wat die ekklesiologie betref, in staat moet kan wees om binêre denke te oorkom indien dit in pas met ’n postmoderne kultuur wil wees – alleen só kan inklusiwiteit as waarde beoordeel word, terwyl pluraliteit nie ontken word nie. Dié kerk word voor uitdagings gestel om ‘alternative ways of thinking’ (alternatiewe maniere van dink) (Wright 1992a:132) te internaliseer, sodat dit in pas met die huidige konteks in Suid-Afrika kan wees
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.