Abstract

Characterisation and the use of references to psalms, hymns and hallelujah songs in Marlene van Niekerk’s novel Agaat The qualities of the main characters in Marlene van Niekerk‟s Afrikaans novel “Agaat” (2004) are often emphasised by the use of references to classical, folk and sacred music. As religious songs constitute an integral part of the Afrikaans community, it is fitting to include references to the texts of psalms, hymns and hallelujah hymns in an Afrikaans novel set on a farm. The novel makes extensive use of such references to portray the characters and their context. These references form one of the most important means of characterisation in the novel. The texts are often used by the characters in a harsh and ironic way – and without respect for the religious content – but there are also some touching situations in which the original religious context is retained.

Highlights

  • Karakterisering en die gebruik van verwysings na psalms, gesange en hallelujaliedere in die roman Agaat van Marlene van Niekerk

  • Die tekste word dikwels skerp, ironiserend en sonder respek vir die godsdienstige inhoud daarvan deur die karakters gebruik, maar daar is ook roerende situasies waarin die oorspronklike religieuse konteks behou word

  • [I]t is essential to recognize in the Holmes stories a concentrated presentation of various means in which music has been used in Victorian novels to depict the need to conceal, understand and order the complexities of human motivation and understanding

Read more

Summary

Inleiding

Volgens Fuller en Losseff (2004:xiv) kan ‟n toneel met musiek daarin ‟n sleutel wees tot ‟n karakter se gedagtes of verborge emosies. Die hoofkarakters in Marlene van Niekerk se pryswennerroman Agaat is buitengewoon kompleks en verwysings na spesifieke musiekstukke vergemaklik die ontsluiting van hierdie karakters aan die leser. ‟n Baie belangrike aspek van die karaktertekening van die hoofkarakters in Agaat is ook die verwysings na gewyde liedere. Van Niekerk het deeglik nagedink oor die baie verwysings na die woordtekste van godsdienstige liedere in Agaat. In hierdie artikel sal eers in die algemeen na karakterisering deur middel van verwysings na verskillende soorte musiek (klassieke, volks- en gewyde musiek) gekyk word. Die artikel poog om vas te stel op watter wyses Van Niekerk spesifieke verwysings na godsdienstige woordtekste gebruik om die karakters en hulle omstandighede te skets.[2]. Plett (1991) verskaf in die inleiding tot sy Intertextuality ‟n verduideliking van die verskillende idees oor intertekstualiteit. In Agaat speel Marlene van Niekerk ook met haar eie woorde en met dié van ander mense

Karakterisering deur verwysings na musiek in Agaat
Die slimme Jakkie maak hier ‟n fout
Gevolgtrekking
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call