Abstract

The slogans of the "walkers for peace " in the Uniled Slates of America anti in Western Europe (and also in South Africa) against the proliferation of nuclear weapons and nuclear technology as well as the growing probability of a nuclear war in the light of president Reagan's rearmament plan, arc born of the numerous failures of nuclear disarmament and arms control. The ever- increasing danger that goes along with nuclear proliferation in the sense of weapon production and the handling of radioactive waste urges us to look more seriously than ever at nuclear technology. The article deals with some of the efforts to control the proliferation process as well as efforts to limit or reduce nuclear arms. Some essential factors that negatively influence the discussions are pointed out and finally it is concluded that because of the sin-induced brokenness of man’s heart, control over nuclear arms proliferation has just partial success. The abolition of weapon production and total disarm­ ament are ideals that will, in this era that precedes the second coming of Christ, not be fulfilled. Thus, the nuclear arms race will inevitably continue.

Highlights

  • Die massaoptogte deur vredesbewegings dwarsoor Wes-Europa en die VSA en hulle aandrang op kernonlw apening en 'n nie-verspreidingsbeleid van kerwapens en kernreaktors vestig opnuut die w êreld se aandag op die moontlikheid van ’n kernoorlog en die skrikw ekkende gevolge wat dit inhou

  • Ten spyte van die beperkings op atmosferiese kernwapentoetse gaan die toetse nog steeds voorl teen 'n konstante tempo van ongeveer een per week

  • Frankryk en Rooi China, wat ver agter was in die kernwapenwedloop met die supermoondhede, het logieserwys geweier om hulle aan die verdrag te onderwerp

Read more

Summary

Die Barutliplan

Ion einde 'n konsiitusionele bloudruk vir internasionale beheer oor die verspreiding van kerntegnologie op te stel het Bernard Baruch, oud-presidensiéle adviseur en aandelem akelaar, op 14 Junie 1946 die sogenaamde liaruch p lan aan die VN se Atoom energiekom m issie (AEK) voorgelê. Dit is daaraan toe te skryf dat die VSA ten tye van die Baruchplan wel oor die kundigheid van kernw apenvervaardiging sowel as ’ n kernarsenaal beskik het en die USSR nie. M et sy 'atoms for peace’voorstel was sy gedagte van ’n internasionale beheerliggaam wat inter­ nasionale kontrole oor die aanwending van kernenergie moes uitoefen, soortgelyk aan dié van Baruch. M aar w eer eens sou lA EA -beheer die kernw apenm onoplie laat in die hande van dié enkele lande wat oor die kundigheid en fasiliteite vir kern­ w apenvervaardiging beskik. ’n Gebrek aan internasionale eenstemmigheid ten opsigte van inspeksie, watter vorm dit ook al mag aanneem , verkrag hierdie beginsel egter sodanig dat die IAEA hoogstens 'n beperkende invloed op die verspreidingsproses van die kernwapens en kerntegnologie uitoefen maar dit hoegenaamd nie kan hokslaan nie Ten grondslag aan die beheer oor kernwapenverspreiding en die aanwending van kernenergie lê die beginsel van inspeksie. ’n Gebrek aan internasionale eenstemmigheid ten opsigte van inspeksie, watter vorm dit ook al mag aanneem , verkrag hierdie beginsel egter sodanig dat die IAEA hoogstens 'n beperkende invloed op die verspreidingsproses van die kernwapens en kerntegnologie uitoefen maar dit hoegenaamd nie kan hokslaan nie

Die Rapackiplan
Die Antarkliese verdrag
Die kernwapentoetsverbod
Die kernsperverdrag
SAMESPKEKINCS O O R STRATEGIESE KERNWAPENBEHEER
WAPENBEHEER EN DIE KERNMAGSBALANS
BEWAPENING: ’N PRODUK VAN DIE SONDEVAL
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call