Abstract

Jonah’s “resurrection from death”: Perspectives on “resurrection faith” in the Old TestamentThe Jonah novelette tends to be one of the First Testament’s primary witnesses on the resurrection faith. This faith portrays the omnipotent power of God over all other threatening powers of death and chaos, be they human or divine. Only God can raise the dead from death. Jonah’s resurrection from death illustrates how Yahweh alone is responsible for this endeavour. This article focuses on Jonah’s prayer (2:3-10). It argues that the reader is persuaded to see Jonah’s flight from Yahweh and his commission ultimately leading to his ending up behind the bars of death (2:7b). Embedded in fictitious and mythological descriptions is Yahweh who delivered Jonah from the pit of death, namely Sheol (2:7c). Resurrection faith narratives in the Second Testament confirm these perspectives in the First Testament.

Highlights

  • The Jonah novelette tends to be one of the First Testament’s primary witnesses on the resurrection faith

  • Tog is die gemeenskaplikheid tussen die Jona-verhaal en die Jesus-uitsprake van die Evangelies vir gelowiges in 2004 steeds relevant, veral as ons die Jona-verhaal aan die opstandingsgeloof van Christene wil verbind

  • Voorts het eksegete oortuigend aangedui dat hierdie didaktiese kortverhaal oorvloedige retoriese tegnieke7 bevat om humor (Wolff 1977:62-63; Miles 1973/4:168 e v), ironie (Fretheim 1974:51 e v; Spangenberg 1996:495 e v), parodie (Miles 1973/4:168) en satire (Ackermann 1981:213-246; Spangenberg 1996:505509; Schart 1998:283-287) rondom die verhaal en sy karakters tot uitdrukking te bring

Read more

Summary

INLEIDING

Die profeteskat sonder die Jona-verhaal is vir die Bybelleser byna onvoorstelbaar (Wolff 2003:7). Die historisiteit van die Jona-verhaal, die eenheid en samestelling van die boek, sy literêre genre, datering asook historiese konteks is maar enkele temas wat gereeld by teoloë onder diskussie kom. Die verband tussen Jona se drie dae en drie nagte in die vis met Jesus se drie dae en drie nagte in die aarde (Matteus) asook die “teken van Jona” wat soos die Seun van die mens, Jesus, as teken vir ongelowige mense dien, lewer Bybelse getuienis rondom hierdie verhale se verbintenis (Deist 1993:20-27). Op hierdie krag moet gelowiges hulle hoop vestig en hulle geloof bou; en nie op periferiese aspekte soos die historisiteit van Jona, die vis, of die wurmpie of die wonderplant nie. Daarom is sowel die verhale van Jona en Jesus illustrasies van die “opstandingsgeloof” in God. Die Bybelleser se geloof in die “opstanding uit die dood” word met die Jona verhaal uitgedaag. Binne hierdie konteks word die opstandingsgeloof in die boek Jona duidelik

JONA – ’N VEELKLEURIGE NOVELLE
DANKGEBED
Jona se “opstanding uit die dood”
SINTESE

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.