Abstract

Jesus’ table fellowship with tax collectors and sinners: aspects of a missional ecclesiologyChristian churches with a historically powerful socio-cultural presence often have to adjust to a new marginalised and disempowered existence, stripped of influence in an increasingly secular society dominated by postmodern values. Many churches view this as a threat, and attempt to protect themselves through strengthening of the boundaries between them and the surrounding community, citing the holiness of the church as reason. This results in isolated and exclusive faith communities with no missionary identity, and a split between ecclesiology and missiology. This article proposes that Jesus’ table fellowship with tax collectors and sinners provides a motif for restating a missional ecclesiology. Jesus defined his identity as the Holy One of God by removal of boundaries and an inclusive seeking out of the marginalised in the society of his time. He shaped a new community of God’s people among them. Likewise, a missional church will understand her holiness not as separation from the world, but as service to God’s redemptive purposes, and will devote herself to inviting vulnerability and redemptive entering into the lives of others similar to the incarnation of the Son of God. This will result in the conscious social relocation of the church to the disempowered margins of society, as a sign of the eschatological community of Christ that He continues to gather around Himself in the present.

Highlights

  • Kerke met ’n geskiedenis van ’n sterk sosio-kulturele teenwoordigheid, moet dikwels aanpas by ’n nuwe gemarginaliseerde bestaan, gestroop van mag en invloed, in ’n toenemend sekulêre samelewing wat gedomineer word deur postmoderne waardes

  • Baie kerke beskou dit as ’n bedreiging en probeer hulleself beskerm deur die grense tussen hulleself en die omringende gemeenskap te versterk, en die heiligheid van die kerk as rede daarvoor aan te voer

  • Teen die agtergrond van bogenoemde bestaanskrisis van die kerk word die hooflyne van ’n missionêre ekklesiologie getrek, waarin die missionêre en ekklesiologiese weer bymekaar gebring word – maar dan bewustelik binne ’n konteks van die marginalisering en ontmagtiging van die kerk, wat positief gewaardeer word as sake wat die identiteit en roeping van die kerk help definieer, eerder as verduister

Read more

Summary

Kerklike reaksie op marginalisering en ’n nuwe samelewing

Kerke met ’n geskiedenis van ’n sterk sosio-kulturele teenwoordigheid moet vandag dikwels aanpas by ’n meer gemarginaliseerde bestaan, gestroop van mag en invloed, in ’n toenemend sekulêre,. Dit is ook nie noodwendig ’n negatiewe verskynsel of ervaring nie: dit is eie aan die kerk om telkens weer selfkritiese vrae te stel rakende haar rol en relevansie in ’n spesifieke tyd of kairos asook ter wille van die herwinning van haar eintlike identiteit Later in die artikel word aangetoon hoe sommige kerke so ’n krisis hanteer, en dat die verband tussen ekklesiologie en missiologie dikwels losgelaat word in ’n krisistyd, veral as gevolg van ’n gebrekkige verstaan van die heiligheid van die kerk. Eers word aandag gegee aan aspekte van Joodse identiteit in die eerste eeu n.C.: die betekenis van Jesus se tafelgemeenskap met tollenaars en sondaars, Jesus se eie verstaan van sy heiligheid, en die redes waarom sy tafelgemeenskap met tollenaars en sondaars so ’n heftige reaksie ontlok het. Die bewuste sosiale (her)posisionering van die kerk op die grense van die samelewing

Metodologiese opmerking
Die Jode en vreemde oorheersing
Tafelgemeenskap as grensmerker in die Joodse samelewing
Jesus se tafelgemeenskap met tollenaars en sondaars
Jesus se tafelgenote
Die betekenis van Jesus se tafelgemeenskap
Die aanstoot van Jesus se tafelgemeenskap
Jesus se identiteit en heiligheid
Die heiligheid van die kerk
Missionêre heiligheid
Die inkarnasie as grondmotief
Die gemeente op die grense van die samelewing
Gevolgtrekking
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call