Abstract

The authority of Jesus’ preaching and the baptismThe question investigated in this article is what the relation is between the authority of the preaching of Jesus and the baptism that He instituted. The purpose is to reach practicetheoretical deductions regarding the effect what the authority of Jesus’ preaching might have on the baptism. Firstly, the focus is on the meaning of the authority of the preaching of Jesus, and consequently on the relation between the authority of Jesus’ preaching and the baptism based on Matthew 28:18-20. Lastly, the emphasis is on determining some practice-theoretical deductions of this for the baptism. Jesus’ preaching is founded in his unity with his Father, his mandate as Messenger and his self-testimony. Therefore, his preaching has absolute authority. His preaching works that which it proclaims, and demands faith from the listener. The fact that Jesus has sovereign power, gives Him the right to give the command to baptise. Baptism serves to reveal Christ’s divine glory. Through baptism Jesus sets his authority over the life of the baptised and the covenant parents, and as a result He can also demand unconditional obedience from them. His authority is enacted through preaching, because Jesus continues his authority in his preaching, even today.

Highlights

  • The emphasis is on determining some practice-theoretical deductions of this for the baptism

  • Jesus se gesaghebbende prediking as onderbou van sy opdrag om te gaan doop Die vraag wat in hierdie artikel ondersoek word, is die verband tussen die gesag van Jesus se prediking en die doop wat deur Hom ingestel is

  • Wat die gesag beteken en waaruit dit bestaan, is die inhoud van die prediking van Jesus

Read more

Summary

Inleiding

Twee deurslaggewende redes het tot die kombinasie van die gesag van Jesus se prediking en die doop in hierdie artikel aanleiding gegee. Die volgende vraag het hierdeur ontstaan: Watter verband is daar tussen die gesag van die prediking van Jesus en die doop wat deur Hom ingestel is? Die doel is om tot praktyk-teoretiese gevolgtrekkings te kom oor die uitwerking wat die gesag van Jesus se prediking op die doop mag hê. In hierdie artikel word eerstens gefokus op die betekenis van die gesag van die prediking van Jesus aangaande die fundering, aard, uitwerking, doel en funksionering daarvan. Die artikel word beperk tot die verhouding tussen die prediking van Jesus en die doopsbevel in Matteus 28 Die bespreking oor die aard van die doop deur die dissipels, asook oor hulle prediking voor die groot opdrag in die Evangelies, word egter uitgesluit. Die artikel handel oor Jesus se eie prediking en nie oor die boodskap wat deur sy volgelinge oorgedra is nie

Die begrip
Die fundering en aard van sy gesag
Die uitwerking en doel van sy gesag
Die funksionering van sy gesag
Die gesag van Jesus se prediking en die doop volgens Matteus 28:18-20
Jesus het onbeperkte gesag
Jesus se groot opdrag: “Maak dissipels van al die nasies”
Prakties-teoretiese afleidings vir die doop
Samevatting
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call