Abstract

The reaction of Jesus and his disciples to violence in the Gospel of John
 
 This article is the second of two articles in which violence in the Gospel of John is discussed. It is argued that Jesus' disciples used techniques of vilification in the Gospel, inter alia as way of dealing with the violence they experience at the hands of their opponents. Closer investigation reveals that they use vilification against their opponents as a pragmatic device for missionary purposes.

Highlights

  • This article is the second of two articles in which violence in the Gospel of John is discussed

  • Daar hoef dus nie veronderstel te word dat die vilifiserende taal net gebruik is in die debat teenoor die opponente nie, maar dat dit ook in binnegesprekke in die Johannese groep as identiteitvormende retoriek gefunksioneer het

  • Daar word dus nie veel van die stryd gemaak nie, aangesien Jesus se oorwinning bo alle twyfel staan

Read more

Summary

INLEIDING

In die vorige artikel is daar op die geweld van die opponente van Jesus teen hom en sy dissipels gefokus. Die vraag is nou hoe die volgelinge van Jesus hierdie sterk geweldsaksies verwerk het. Die verhaal van Jesus is eintlik geweldsverhaal teen Jesus. Hy word verwerp (Joh 1:9-11), gehaat, vervolg en uiteindelik doodgemaak. Jesus se volgelinge was in die minderheid en kon die geweld teen hulle eintlik nie met soortgelyke geweld keer nie. Die paar dissipels kon nie die kruisiging van Jesus keer nie. Kontra-geweld sou hulle einde beteken, aangesien die magsoorwig in die guns van die opponente oorweldigend was. Wat hier volg is enkele van die belangrikste wyses waarop die volgelinge van Jesus die geweld teen hulle hanteer het

REAKSIES VAN JESUS EN SY DISSIPELS OP DIE GEWELD VAN HULLE JOODSE OPPONENTE
Vilifikasie as geweldsmiddel in die hande van Jesus en sy volgelinge
Huigelary
Onder die oordeel van God10
LEGITIMASIE VAN DIE AKSIELYN VAN VILIFISERENDE GEWELD
Die eksklusiwiteit van Jesus
HERINTERPRETASIE VAN DIE GEBEURE
ENKELE KONKLUDERENDE OPMERKINGS

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.