Abstract

Israelology: A Biblical-theological perspective of the past, present and future of Israel. Israelology, the study of Israel, is necessary for any theological system. In the past, God made unconditional covenants and other promises to Abraham and his descendants through Jacob. Not all Jews appropriate these blessings from God in faith. There has always been, however, a faithful remnant in Israel who believed the revelation and promises of God. Despite idolatry and repeated failure, even the unpardonable sin, God is faithful and has not cast away – not even temporarily – his people whom He foreknew. During the Church Age, the Jewish remnant is not only part of the Church but also of the nation of Israel. New Testament revelation does not cancel, change, transcend, spiritualise, or idealise unconditional and still-unfulfilled promises of God to Israel. The term ‘the seed of Abraham’ has multiple senses, and the fact that it can refer to the spiritual descendants of Abraham of non-Jewish descent does not change or cancel the promises that God made to the believing Jewish descendants of Abraham. Because God is faithful, Israel has a future. The present worldwide regathering of Jews to their homeland is happening in preparation for the judgement of the Tribulation Period. Christ will not return to the earth, however, until a future Jewish generation repent and call on the Lord. Then, a second worldwide regathering of faithful Jews to Israel will take place, this time for the blessings of the messianic kingdom. During the Millennium, God will fulfil all outstanding covenant promises and prophecies, and in the same realm where both the first Adam and seventy nations once failed, the Last Adam will successfully rule over Israel and the nations to the glory of God. Israelology, the doctrine of Israel’s past, present and future, is the missing link in Biblical and Systematic Theology.

Highlights

  • Israelologie is tans nie ’n akademiese dissipline in eie reg binne die raamwerk van die Bybelse en Sistematiese Teologie nie

  • Daar kom ’n tyd wanneer al die onvoorwaardelike beloftes wat God aan Abraham en Israel gemaak het, vervul sal word, naamlik wanneer die hele Israel gered is (Jes 59:21; Jer 31:34; Rom 11:25–27), in die land gevestig is en deur die Koning van die Jode regeer sal word

  • Sterker as dit kan die histories-etniese, die konkrete volksaard van die Israel wat ook in die tyd van Paulus Godsvolk is, nie uitgedruk word nie

Read more

Summary

Original Research

Israelologie: ’n Bybels-teologiese perspektief oor Israel se verlede, hede en toekoms. Volgens hierdie eerste siening is die Kerk die nuwe, ware of geestelike Israel van God. Israel het wel in die verlede ’n rol in God se raadsplan gespeel, maar nie in die hede of die toekoms nie. Soos in die geval van die eersgenoemde siening, hou voorstanders van hierdie tweede beskouing ook vol dat, selfs al sou daar dalk ’n groot aantal Jode aan die einde van die huidige bedeling (αἰών) gered word, daar nie meer ’n rol vir Israel apart van die Kerk bestaan nie (Riddlebarger 2003:194; Brand & Pratt 2015:266). Volgens hierdie beskouing is die Israelologie ’n teologiese vakgebied binne Bybelse en Sistematiese Teologie waarvan Israel se verlede, hede en toekoms die fokus vorm. Word die verskille tussen progressiewe en tradisionele Dispensasionalisme byvoorbeeld nie in Figuur 1 aangedui nie

Tradisionele Verbondsteologie
Verbondsbeskouings en doop
Die Kerk en Israel in die Millennium en die ewige bestel?
God se verbonde met Israel te midde van die nasies
Wie is die nageslag van Abraham?
Is die persoon biologies uit die nageslag van Abraham?
Jesus se eerste koms en die onvergeeflike sonde
Die Joodse oorblyfsel van Israel in die Kerk
Israel se toekoms
Huidige herstel in die land Israel
Die basis van die weerkoms van Christus
Die messiaanse koninkryk en die ewige bestel
Mededingende belange
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call