Abstract

Is T.T. Cloete a Calvinist poet?T.T. Cloete has had a strong influence on contemporary Afrikaans poetry, particularly as a religious poet with a fanerotic world view. Some critics have characterized him as a Calvinist poet, and the validity of such a description is discussed in this article. It is pointed out that Cloete's Biblical orientation as well as the importance given to the so-called general or creational revelation of God in his poetry, is typically Calvinist. The panentheistic trend in his view of the relation between God and cosmos, the aesthetic mysticism that distinguishes his experience of God and the consequent discomfort in his poems about the meaningful ness of death in the dispensation of God, are, however, indicated as motives deviating from a typically Calvinist world view. In these respects his views, as expressed in his poetry, show similarities with those of the Catholic tradition, even with those of the Eastern Christian church.

Highlights

  • Twee digters wie se werk opvallend met dié van Cloete verbind is, is Tom Gouws en Johan Myburg (Vergelyk onder meer Grové, 1995:32; Lindenberg, 1995:116; Hambidge, 1995:37, VanZuydam, 1995:8, Odendaal, 1995:8.)

  • Cloete ervaar die bose o f sondige in hoofsaak as ’n “vertekening” van die oorspronklike Goddelike bedoeling, maar wat dan meermale tog as sinvol binne die Raadsplan van God voorgestel word**

  • Die panenteïsties-georiënteerde aard van sy Godsbeskouings iaat horn op hierdie wyse, en nie deur middel van ’n transendente strewe nie, uitreik na ’n vereniging met die in alles rondom hom geopenbaarde God

Read more

Summary

Inlcidend

Sedert die verrassende’ verskyning van sy debuutbundei Angelliera in 1980 het T.T. Cloete ’n groot impak op die Afrikaanse iiterêre wêreid gehad. Ook spesifiek as religieuse digter was sy invloed deurslaggewend. 7 e.v.) daarop gewys dat die religieuse tendens in die Afrikaanse digkuns sedert die sewentigerjare nie getaan het nie, maar eerder gegroei het. Dié groei het gepaard gegaan met wat Spies (1984:25) tipeer as ’n “grondverskuiwing” na groter gevoeligheid en ’n pertinenter persoonlike trant. Tot 1994 is byvoorbeeld minstens veertien verhandelings en proefskrifte oor sy werk voltooi^, waarvan die helfte spesifiek oor religieuse temas en tendense in sy poesie handel. Ook het sy poesie ’n opvallende invloed gehad op die kreatiewe werk van ’n aantal jonger Afrikaanse digters wat digkuns met ’n opvallende religieuse inhoud gelewer het."*

Cloete as religieuse digter
Die fanerotiese werklikheidsbeskouing van Cloete
Is Cloete ’n Calvinistiese digter?
Tipiese Calvinistiese motiewe in sy verskuns
Die belang van die skeppingsopenbaring van God
Eenheid in verskeidenheid
Die wonder en sinvolheid van die skepping
Kosmiese im m anensie van ’n transendente God - of panenteïsm e?
Die eiesoortige mistiek in Cloete se poësíe
Die C hristus-gegewe in die lydingsmotief
Die probleem van die verganklildieid in Cloete se poësie
Ten slotte
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call